BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 553

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Kindskap van God - Op hoogte wees van doel en bestemming 5222 Julle is voorbestem om kinders van God te word en julle kan hierdie doel ook bereik. Maar is julle wel op hoogte van julle doel, van julle bestemming op die aarde? En dra julle nie self die skuld dat julle niks daarvan weet nie? Lei julle nie ‘n lewenswandel wat julle geen enkele insig kan oplewer nie? Is julle nie blind van Gees nie? En so moet julle julleself ernstig afvra waarom julle sonder kennis is en Ek sal julle die antwoord gee: Julle mis die Liefde wat julle na hierdie insig kan lei, want die Liefde is die sleutel tot die Wysheid, die Liefde lei julle die Waarheid binne en so sal die doel en die bestemming vir julle duidelik raak wanneer julle in die liefde leef. Die kennis van die waarheid kan ook wel vir julle gebring word, wanneer julle sonder liefde deur die aardse lewe gaan en dit word julle ook gebring om julle verantwoordelikheidsgevoel te wek, maar julle sal nooit glo wat vir julle gesê word nie, ook wanneer dit die waarheid is, omdat sonder liefde die krag in julle ontbreek om dit in te sien. Daarom sal My Woord, wanneer dit aan julle gepredik word, solank sonder resultaat bly en nie ernstig deur julle opgeneem word nie, totdat julle uit eie beweging werksaam raak in die liefde. En daarom moet die liefde steeds in die eerste plek gepreek word en wie nou hierdie woorde ter harte neem, sal ryp word aan insig en sal kan glo wat aan hom geleer word. Julle almal is voorbestem tot kindskap van God, tot ‘n uitermate salige toestand in volheid van lig en krag. Julle is daartoe voorbestem, maar kan egter nooit deur My onder dwang in die toestand geplaas word nie, omdat julle vrye wil die voorwaarde is om ‘n ware kind van God te word, My ewebeeld, wat net soos Ek kan skep en vorm gee in geluksaligheid. En daarom is dit so buitengewoon moeilik om julle mense daartoe te bring om die hoogste doel na te strewe, sonder om julle wil te dwing. Want dit kan alleen maar bereik word wanneer julle in liefde leef, sodat julle dan ook op hoogte sal kom van julle oorsprong, julle gebrekkige toestand en julle einddoel, sodat julle dan sal besef wat julle was, wat julle is en wat julle weer moet word. ‘n Onvoorstelbare geluksalige staat kan julle vir julleself gee wanneer julle op aarde in die liefde leef. En daarom stuur Ek weer My volgelinge uit om die liefde vir die mense te predik, want daar bly vir julle nog maar ‘n kort tydjie oor om die doel op aarde te bereik. My Liefde trag voortdurend om die mense tot insig te bring, maar om hulle weer tot liefde te verander, moet hulle dit doen uit vrye wil, uit eie beweging. En salig is hulle wat die liefdesvonk in hul vurig laat opvlam, salig is hulle wat deur die liefde nader aan My kom en ‘n beroep doen op die Krag van My Liefde. Want hulle sal hul doel bereik, hulle sal hul met My verbind en nie rus totdat hulle gees met My, die Vadergees verenig het nie, totdat hulle deur die liefde versmelt is met die ewige Liefde - totdat hy My kind geword het en sal bly tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205