BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 556

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Krag van die goddelike Woord in tye van nood 5225 Versterk julle altyd weer met My Woord. Julle neem daardeur ongewone krag in ontvangs. Julle benut 'n genade met groot uitwerking indien julle My Woord in die hart oordink, indien julle dus na binne keer en My Self tot julle laat spreek. Dit is 'n geskenk uit die geesteryk, wat dus ook slegs geestelike invloed sal hê, dit wil sê, slegs deur die siel gevoel sal word as ’n gawe van genade. En tog sal julle Sy krag bespeur as 'n vergrote bereidwilligheid om liefde te gee, as geestelike vooruitgang, as verhoogde strewe na volmaaktheid. My Woord kom uit die geesteryk en voer ook terug na die geesteryk, vanwaar julle eens weggegaan het. En daarom sal julle slegs kan vooruitgaan as julle My aanhoor, wanneer julle My Woord met die hart sal opneem en julle bes sal doen om die gehoorde in dade om te sit. Dan sal julle siel haarself vergeestelik. Sy word as te ware van die aarde weggeneem en sal in verbinding tree met die ryk wat alleen werklik en onverganklik is en waarvan die bewoners wesens is van die grootste geestelike volwassenheid, wat voortdurend bereid is om te gee en uit te deel wat hulle self gelukkig maak, naamlik lig en krag, My Woord wat hulle self van My ontvang en wat hulle uit liefde wil deurgee. So dikwels as wat julle jul sal verdiep in My Woord, word hierdie kragbron geopen en sal dit oorvloei op julle. En daaruit sal julle onophoudelik kan put en nooit sal die bron opdroog nie, nooit sal My Woord sy werksaamheid verloor nie. En wanneer julle in nood is, is My Woord die sekerste hulp, want julle bring die verbinding met My tot stand wanneer julle My Woord lees of hoor. En in die verbinding met My neem julle die krag uit My tot julle, wat julle geloof lewend sal laat word en so word julle gehelp deur 'n sterk geloof. Uit My Woord sal julle altyd krag kan put, maar te min toets julle dit en benut My gawe van genade. Julle laat My Woord veels te min werksaam word in julle, omdat julle geloof nog swak is. Daarom kan Ek julle maar net altyd weer wys op die stroom van My Liefde wat onophoudelik na julle vloei. Kom almal na My toe wat vermoeid en belas is. Ek wil julle verkwik. Laat julle almal slegs deur My sterk en kragtig maak. Neem in ontvangs wat My Liefde julle bied, dan sal julle vry wees van alle lyding en moeite. Hou julle altyd aan My Woord en julle siele sal sterk word as gevolg van sy krag. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205