BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 559

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Was die oneindig lang pad van ontwikkeling tevergeefs? 5230 Julle het 'n oneindige lang pad gereis en slegs 'n baie kort stukkie van die pad is nog voor julle, dan sal die tyd van genade verby wees vir julle en ‘n eindelose lang tydperk van verlossing sal sy einde gevind het en die sukses daarvan sal op die laaste dag geopenbaar word, op die dag van die Oordeel. Hierdie dag kom vir julle almal nader, die dag waarvan geskryf is, wat talle sieners en profete verkondig het, sal kom wanneer die tyd vervul is. Julle mense is so dikwels herinner aan die laaste Oordeel, wanneer almal volgens meriete gestraf of beloon sal word. Hoe dikwels het Ek Myself nie aangebied as 'n leier op die laaste aardse weg nie, wanneer julle as mense leiding nodig gehad het, hoe dikwels het Ek hulp van bo af aan julle gestuur toe julle die risiko geloop het om te misluk, hoe dikwels is leidende beginsels aan julle gegee sodat julle die regte weg sal neem, sodat julle siele ten volle volwasse sal word en hoër ontwikkeling dus bevorder sal word. Ek het probeer om julle met liefde en fermheid op die regte weg te stoot, Ek het dikwels met julle deur My Woord gepraat, soos 'n goeie herder het Ek julle voortdurend teen die wolwe beskerm, teen die indringers in My trop skape. Ek het boodskappers oor julle pad gestuur, wat herhaaldelik My wil aan julle verkondig het. Ek het julle swakhede en foute met baie liefde en geduld verdra en Myself dikwels aan julle mense openbaar om julle liefde te wen. Ek Self het na julle in die Woord neergedaal om julle met My direkte spraak te adviseer dat julle dringend ten goede moet verander. Ek het alles probeer maar tog so min bereik, want die mense is nie bekommerd om My en My Liefde te bekom nie. Hulle leef hul lewens vir hulself en erken My nie meer nie. En die tyd snel na die einde. Die oneindige lang pad van ontwikkeling voor die beliggaming as 'n mens, wat julle almal moes gaan, sal tevergeefs gegaan gewees het deur baie mense, want die mens het nie die doel van sy aardse lewe bereik nie. Die finale fase van ontwikkeling is nog nie gegaan nie en aan die einde van hierdie tydperk van Verlossing sal 'n laaste besluit geëis word, omdat 'n nuwe era vir die doel van verlossing weer sal begin en elke geestelike wese wat in staat is tot ontwikkeling, weer gebind sal word in ‘n uiterlike vorm wat pas by sy toestand van volwassenheid, maar harde materie sal dien as 'n woning vir die geestelike wese wat gefaal het as mens. En hierdie besluit sal nog geneem moet word voor die einde van hierdie periode. Die mensdom loop die risiko om weer in die hardste materie verban te word. Julle mense kan julleself nie indink wat dit beteken nie, maar dit is ‘n regverdige vergoeding vir die verwerping van 'n seën wat deur alle mense gebruik kon word, maar deur julle verwerp is. Daar is geweldig baie op die spel vir julle mense, en al My vermanings en waarskuwings het niks opgelewer nie, want julle glo nie aan 'n einde nie, ook glo julle nie in 'n regverdige Skepper, wat julle eendag tot verantwoording sal roep vir die manier waarop julle gelewe het, vir julle geestelike houding en julle verwaarloosde aardse lewe, wat werklik kon gelei het tot 'n volledige vrywording van die vorm, indien julle sou voldoen aan My Woorde en ten goede verander het. Julle verag My genade en daardeur skep julle 'n verskriklike lot vir julleself. En selfs al praat Ek met julle deur die mond van 'n ontwaakte kneg, glo julle nie dat die einde naby is nie en daarmee saam die laaste oordeel. En dus sal julle die gevolge moet dra, want My Liefde en genade kan dit wel vir julle gee, maar kan julle nie dwing wat julle uit eie vrye wil verag nie, naamlik lig en krag en kennis van julle swaarkry. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205