BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 565

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Genade van innerlike verligting 5248 Die genade van innerlike verligting sal net diegene ten deel val wat hul innig met My verbind en My vra vir die suiwer waarheid. Daarvoor behoort eerstens die wil en die verlange van die mens na die waarheid, maar wat slegs by baie weinig gevind word. As hierdie wil en verlange na waarheid onder die mense meer teenwoordig was, dan sou dit waarlik anders gewees het met die geestelike ontwikkeling, omdat die korrekte kennis wydversprei sou gewees het deur die ooreenstemming van menings van almal wat 'n verligte Gees sou gehad het. Die kennis van die waarheid sou ook tot 'n sterk geloof gelei het en 'n werksaamheid in liefde sou die toestand gewees het, wanneer die band met My tot stand gebring was, wat die verlange na die waarheid sou laat ontwaak het, want 'n mens sonder liefde het geen belangstelling in die waarheid nie. So kom uit die een die ander voort. Ek self moet eers erken word. Die geloof in My moet dus aanwesig wees. Bygevolg is ook met die geloof verbind, dat Ek, as mees volmaakte en magtigste Wese, van alles op hoogte is en alles kan doen, dus ook kennis aan 'n mens kan oordra. En daarom vra hy My vanuit hierdie geloof om sy Gees te verlig. Aanvanklik bedoel hy weliswaar sy verstand, dat Ek hom duidelikheid sal gee, en in ‘n sekere sin verlig Ek ook wel sy denke. Maar dit is steeds die Gees vanuit My wat ook sy verstand beïnvloed, omdat die verstand sonder My Gees nie kan oordra wat dit self nie besit nie. Vra 'n mens egter iets vir homself van sy vriend, dan sal hy homself ook diensbaar maak om hom goedgunstig te wees, of ook om sy liefde en dankbaarheid aan hom te toon. Dus sal hierdie mens ook sy bes doen om My te behaag, en sal dit deur sy lewenswandel bewys. Hy sal self liefde gee, omdat hy liefde vir My voel, wat hom ook aanleiding gee om verligting van Gees te vra. Die een is ondenkbaar sonder die ander, want ook hierin is 'n wet besig wat nie ongedaan gemaak mag word nie. Die mens het egter nog 'n tweede moontlikheid. Hy kan die korrekte kennis ook van buite in ontvangs neem deur My boodskappers of deur geskrifte. Weliswaar bly dit vir hom egter dooie kennis wat slegs deur die verstand opgeneem word, totdat hyself die korrekte voorwaardes nakom naamlik, geloof in My, en liefde en verlange na die waarheid. Maar hy kan deur sodanige dooie kennis aangespoor word en in ooreenstemming met hierdie insig sy bes doen om werksaam te raak in die liefde. Hy kan - ook al is dit by wyse van proef - wil glo en daarna streef om die regte ding te doen, en die kennis in hom sal lewe verkry. Dit sal hom gelukkig maak. My Gees begin in hom te werk en hy sal die weg vind na My, gedryf deur sy hart en nie deur sy verstand nie. Hy het dus die geleentheid ten volle benut en het tot die korrekte wysheid gekom, inderdaad ook eers deur die geloof in My, deur werke van liefde en verlange na die waarheid, omdat hy hom andersins nie deur sulke vraagstukke sou laat fassineer nie, wat nou in waarheid opgelos word. Ek laat My vind deur elkeen wat My ernstig soek. Daarvoor is slegs die wil nodig wat op My gerig moet word, die Wese wat elke mens wel vermoed, maar wat alle mense nie wil erken nie. Maar solank hy homself bewustelik van My afwend, kan Ek ook nie op hom inwerk om hom deur middel van dwang te verander nie. Hy moet uit homself na My toe kom. Dan sal hy alles ontvang wat hy begeer, want Ek handel waarlik soos 'n Vader teenoor My skepsels wat Ek tot My kinders wil omvorm. En Ek sal niks weier wat daarmee kan help nie, want Ek het hulle lief en wil ook My Liefde beantwoord sien. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205