BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 568

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Liefde bepaal die wil 5257 Dit word aan elkeen van julle oorgelaat in watter rigting julle julle wil sal stuur, selfs al word julle inderdaad deur My Woord aangeraai watter eindresultaat julle sal bereik deur enige rigting van die wil. Tog dwing My Woord jou egter nie, want jy kan dit aanvaar of verwerp, afhangende van jou mentaliteit en jou liefde. Want liefde bepaal jou wil. Jy sal altyd dit liefhê waarna jy ookal streef, ongeag of dit goed of sleg is; jou begeerte sal gerig wees daarop en dit bepaal jou wil, - goed of sleg. Jy sal altyd liefde voel vir dit wat jy begeer, maar of hierdie liefde korrek of verkeerd gerig is, word bepaal deur jou geestelike ontwikkeling. Nou kan jy sekerlik die beswaar opbring dat liefde in die mens geplaas is, dat selfs liefde vir die bose uit die hart kom en dat die mens dus 'n slagoffer is van dormante drange in homself. En tot 'n punt is hierdie beswaar geregverdig, naamlik dat alle instinkte en drange wat tydens die individuele voorlopige stadiums onder die wet van dwang nog nie oorkom is nie en nog sluimerend in die mens is en dat die mens dit in sy aardse lewe inbring ten einde dit te oorwin en dan heeltemal wegdoen daarmee. Hierdie eienskappe is dus teenwoordig in die mens en wek hierdie drange op. Hulle wil vervul word en is dikwels so kragtig in 'n persoon dat hulle volle beheer neem oor hom. Die stryd teen sulke drange is dikwels moeilik, maar daarom het Ek die mens met ’n intellek bedeel, sodat hy kan dink oor sy gevoelens, ten einde die nodige stappe daarteen te neem. Dit is dus verkeerd om te sê dat die mens moet optree in ooreenstemming met sy neiging. Toegegee, indien hy sonder intellek geskep was en deur instink aangespoor was. Maar aangesien hy ruim geleentheid in die aardse lewe gebied word om kennis te verwerf, aangesien hy die leidende beginsel in My gebooie van liefde het, aangesien hy 'n sagte stemmetjie in homself het wat hom vermaan en waarsku, wat altyd sy aandag trek na My wil en aangesien hy nou in staat is om na te dink oor alles, word dit aan sy wil oorgelaat om die stryd teen homself te voer wanneer dit nodig is, wanneer sy drange weerstand bied teen dit wat hy volgens sy innerlike oortuiging moet doen. Die feit dat hy nie in staat is om dit te doen nie, is nie ter sprake nie, want 'n opregte wil waarborg ook vir hom 'n gawe van krag, nietemin sal 'n swak wil onsuksesvol wees. En slegs een ding is nodig om weer 'n swak wil te versterk, naamlik die geloof in Jesus Christus. Dit is waar dat veral mense wat nog erg geaffekteer word deur eienskappe van hul voorlopige stadiums, nie in Jesus Christus glo nie, maar deur bloot rasioneel daaroor te dink, wys hulle reeds hulle wil om die waarheid vas te stel, en hulle sal gehelp word om ’n korrekte oplossing te vind. Maar waar die vraag oor Jesus Christus egter sonder aarseling verwerp word, waar geen poging aangewend word om 'n antwoord te kry nie, dit wil sê, waar die wil duidelik afwaarts gewend is, dit is waar die mens inderdaad ten prooi val aan die magte van benede, maar dit is sy eie wil en nie die skuld van sy aard nie. Want die mens kan sy wil in beide rigtings stuur, of anders kan 'n mens nie praat van ’n vrye wil nie. En elke mens kan en moet vroeër of later homself afvra oor sy taak in die aardse lewe. Dit is die rede waarom hy ’n intellek gegee is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205