BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 569

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God benodig baie werkers in die tyd voor die einde 5259 Ek sal almal van julle wat bereidwillig is, in My diens neem, want Ek benodig baie medewerkers in die laaste dae voor die einde om verlossende werk te doen. As julle julle bereidwilligheid aan My verklaar, dan sal julle lewenslot ook verloop in ooreenstemming met julle wil, dit wil sê, julle sal altyd die geleentheid hê om volgens My wil vir My en My koninkryk werksaam te wees. En julle sal My opdrag voel in julle harte en sodra julle jul diens vir My aangebied het, sal julle emosioneel vir My opkom by julle medemens, julle sal innerlik aangespoor voel om namens My en My Naam te spreek en julle sal My leer verkondig aan almal wat julle paaie sal kruis, met wie julle geestelike gesprekke kan voer en wie julle hulp nodig het, anders sal Ek hulle nie oor julle pad stuur nie. Die werk vir My en My koninkryk hoef nie uiterlik herkenbaar te wees as sendingwerk nie, dit kan uitgevoer word in die alledaagse lewe, onopsigtelik en tog seënryk, want juis hierdie mense moet gewen word, wat geen band het met godsdienstige strominge nie, wat nie geaffilieer is by enige kerk organisasie of aan hulle behoort as 'n blote formaliteit nie. My Evangelie moet veral toeganklik gemaak word vir hierdie mense, en dit is baie meer effektief tydens 'n uitruil van gedagtes waar elkeen hul eie standpunte kan gee. Sodra mense gestimuleer word om na te dink, kan sukses eerder verwag word, dit is waarom My verteenwoordigers, My knegte op aarde wat My wil dien, self van My en My leer oortuig moet wees, sodat hulle ook met oortuiging teenoor hul medemens kan praat. Wie die waarheid self in homself opgeneem het, raak ook van haar deurdronge. En hy sal geskik wees as medewerker in die laaste tyd voor die einde, want daar is in hom voortdurend 'n drang om die waarheid te onderrig waar sy ontbreek. Daarom het jy geen spesiale opdrag van My kant nodig nie, omdat Ek jou deur jou hart sal sê wat jy moet doen en dat hierdie uiting van die hart as eie wil, as innerlike drang voelbaar sal wees. Doen daarom waartoe jy innerlik gedronge voel, nadat jy jou wil om vir My en My ryk te werk aan My kenbaar gemaak het. Ek sal julle almal aanneem en sal julle My seën gee vir hierdie arbeid, omdat die groot geestelike nood veel hulp vereis en dit sal deur mensemond gebring moet word, indien die vrye wil van die medemens moet geld, maar dat daar tog 'n weg aan hulle getoon sal word wat uit die groot nood wegvoer. Elke goeie wil wat uitgaan na die siele van die medemens, seën Ek en Ek help julle by die verwesenliking daarvan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205