BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 571

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Vergewing van sondes (2) 5262 Verneem die stem van die Gees, Wie so tot julle spreek: Geen skuld is so groot dat dit nie gedelg kan word deur My Liefde nie. As julle gefaal het, trek Ek nooit My Liefde van julle af terug nie, maar die vergewing van sonde hang van julleself af. Julle sal dit as sodanig kan insien en opreg bedroef wees daaroor dat julle teen My gesondig het. Julle sal die sonde as sonde moes ingesien het en dan bewustelik My vergewing afsmeek. Maar julle sal julle skuld alleen insien, wanneer julle My as die ewige Liefde erken, Wie buitengewoon goed is vir julle en Wie julle dus deur die onreg beledig het. Want die sonde is ‘n vergryping teen die liefde, die sonde is ‘n oortreding teen die ewige ordening, wat altyd My Liefde as grondslag het. Julle sal dus liefdeloos moes gehandel het, julle sal teenoor die goeie iets boos moes gestel het, julle sal dus die gebod van die liefde teen My en die naaste moes oortree het en dit in die volle besef daarvan dat dit ‘n onreg is. Dan eers kan daar in julle ‘n ware opregte berou ontwaak, dan eers sal die skuld op julle druk en dan eers sal julle die sonde verafsku en die vaste voorneme opneem om dit nie meer te doen nie. En as julle nou met hierdie sondeskuld in deemoed en met berou voor My gaan staan en julle vra My om vergewing, dan sal julle sondes ook vir julle vergewe wees, want julle het dan tot Jesus, die Verlosser van die wêreld, gekom, julle kom na Hom toe aan Wie julle julleself kan voorstel, Wie vir julle mense ‘n gestalte aangeneem het, sodat julle self tot Hom kan kom, Hy wat al julle sondes gedra het, Wie vir julle gesterf het. Hy is die Een, aan wie julle julle sondes moet toevertrou. Hy is die Een wat julle op menslike vlak benader het, Wie Hom op aarde met My verenig het en Wie My dus in alle volheid in Homself dra, toe Hy nog op aarde gewandel het. Hy en Ek is Één, slegs sodat Ek vir julle voorgestel kan word deur Hom, terwyl julle vir julleself andersins geen voorstelling van My sou kon gemaak het nie. Die goddelike Verlosser Jesus Christus sal julle alles kan vertel wat julle bedruk, omdat Hy, net soos julle, mens was op hierdie aarde en vir alle menslike foute en swakhede begrip het, maar ook omdat Hy die liefde in Homself tot die grootste en volle wasdom gebring het en kragtens hierdie Liefde ook elke sondeskuld tot niet gemaak het, indien dit na Hom toe gebring word, as die mens dit voor Hom beken en hy Sy vergewing afbid. Maar slegs die stem van die hart kan hierdie bede om vergewing uitspreek en slegs hierdie stem word deur My gehoor. Soos wat die hart van die mens voel, so voel Ek ook teenoor hom en so word My Liefde ook werksaam, openlik of verborge, na gelang van die oproep wat die hart na My omhoog stuur. As liefde tot die Liefde roep, sal dit vervul word, maar waar die hart swyg, daar help die mondelingse bekentenis niks, want slegs die Liefde ontbind en verlos, slegs die Liefde bevry van alle skuld. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205