BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 578

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Heiland en Arts 5279 Ek het julle uit groot nood kom red toe Ek na die aarde gekom het. In der waarheid is die Heiland vir julle gebore, die Arts van julle siele, Wie julle lyding ken en ook weet hoe om dit op te hef. Ek het as Redder gekom, want die mensdom was in die grootste nood. Maar julle is ook vandag in dieselfde nood, die mense is aangetas deur ‘n siekte wat tot die dood lei, as geen halt daaraan geroep word nie, as daar nie weer aanspraak gemaak word op die Heiland, Wie die enigste is wat kan help om te lewe nie. Maar die mense self besef nie hul siekte nie, hulle roep nie die Arts nie, hulle is nie in staat om te lewe en te glo nie, solank hulle nog hul liggaamlike lewe het, wat alleen vir hulle begerenswaardig voorkom. Die nood is nog baie groter as gedurende die tyd toe Ek na die aarde gekom het, want die mense ken My, maar het My vergeet, die mense is op hoogte van ‘n Arts Wie hulle kan genees, maar soek Hom nie op nie, die mense roep nie om ‘n Redder nie en staan tog op die rand van die afgrond. Die nag is donker en die mense sien nie die Lig Wat hulle tegemoet straal nie. Hul gedagtes dwaal wel soms af na die tyd toe Ek as Kindjie in die krip gelê het, omdat tradisie is om so aan My te dink. Maar aan die betekenis van My koms dink hulle nie, omdat ‘n ernstige wil daarvoor nodig is sowel as ‘n insig in geestelike nood. Wie My in sy hart sal aanroep, vir hom wil Ek weer ‘n Arts en ware Heiland wees; wie sy sondes na My toe bring, sal Ek vergewe, wie My ‘n liefdevolle hart aanbied sal Ek bedeel met genade, met lig en krag, om My te herken en My verlossingswerk te begryp, sodat hy daar deel aan kan hê en Ek nie tevergeefs vir hom aan die kruis gesterf het nie. Ek kom na die aarde toe - Ek sal steeds weer na My kinders kom, as hulle My maar net wil opneem, as hulle vir My die krip in hul hart gereedmaak, as die liefde die hart in staat sal stel om My daarin op te neem. As ware Arts en Heiland wil Ek aan diegene werk wat siek is en belaai met skuld wat na My toe sal kom, Ek wil hulle vrymaak van siekte en leed, van duisternis en sonde, sodra hulle maar dink aan My en My taak op aarde, sodra hulle sal glo in My as die Verlosser van die wêreld, Wie vir Homself ‘n hut as woning betrek het, omdat Hy vir die armes, siekes en swakkes gekom het wat hulp nodig gehad het in hul nood. Weer wil Ek help en genees waar mense My gelowig as Redder sal aanroep, voordat die tyd vervul is, want die tyd gaan sy einde tegemoet: Maar wie hulle vooraf nog deur My sal laat genees, hoef die einde nie te vrees nie, want hy sal lewe tot in ewigheid. Amen.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205