BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 59

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Einde onherroeplik – Goddelike orde en oortreding 3749 Die tyd vir die einde het beslis aangebreek, en almal kan dit sien indien hulle wil. Ek hou nie My lewende skeppings in onkunde nie, Ek lig hulle Self hiervan in, maar enigeen wat nie in My en My Woord glo nie, enigeen wat nie die oorsaak van die totale afname oordink en nie in staat is om dit te verbind met die geestelike lae vlak nie, kan ook nie bykomende inligting ontvang nie. Ook kan die geloofwaardigheid van My Woord nie vir hulle bewys word nie, aangesien hulle al die bewyse verwerp. Die tyd van die einde laat homself merkbaar voel, maar iets wat aards herkenbaar is, kan ook verduidelik word deur mense op 'n aardse, d.w.s. natuurlike manier. Tog is daar 'n geestelike rede vir alles wat eerste waargeneem moet word, die mense moet probeer om die geestelike oorsaak op te los as die gevolge afgeweer moet word. Maar mense wend nie hierdie poging aan nie, en dus nader ons onherroeplik die einde, dit wil sê die aarde beleef sy laaste dae in haar huidige vorm. Ek praat duidelik met die mense, maar hulle hou hulle ore toe, hulle kan nie die wil of die krag bymekaarmaak om inligting, wat hulle in staat sal stel om selfs 'n ordelikheid in die afname, in die groot ellende en al die gebeure, te ontdek en te aanvaar nie, hulle wil dit nie weet of enige onderrig in die waarheid aanvaar nie. Weer en weer stuur Ek hulle My dienaars en boodskapper om hulle te lei in die regte manier van denke. My plan vir die ewigheid is voorafbepaal, My Wysheid erken die noodsaaklikheid van die verandering van die bestaande toestand, en My Liefde en My wil voer uit wat onvermydelik nodig is om nog die paar wat gered wil word, te red. Die mens se aktiwiteite moet binne perke bly, en wanneer dit oorskry word, het die tyd van die einde ook aangebreek. Die feit dat mense teen die goddelike orde optree, kan maklik deur almal gesien word. Wat sou dus meer logies wees as om die orde weer te herstel in ooreenstemming met My wil? Tog kan dit nie op 'n menslik gewilde manier gebeur nie, maar moet plaasvind in ooreenstemming met My wet van die ewigheid. 'n Mens bedinkte verandering op hierdie aarde sal nie lei tot 'n geestelike verandering nie, dit sal nie lei tot geestelike vooruitgang nie, wat die enigste doel vir My skepsels se lewe op aarde is. En dit moet plaasvind, daarom moet die nodige voorwaardes beskikbaar wees vir dit wat bestaan uit heeltemal nuwe skeppings vir die geestelike substansie wat nog teen My gekant is. So sal die ou aarde verbygaan, omdat al die skeppings daarop vernietig sal word, ten einde weer bewoon te word deur heeltemal nuwe skeppings volgens My wil, wat dui op die begin van 'n nuwe aardse tydperk, die begin van 'n nuwe era van verlossing in 'n geestelike sin. Dit is maklik om te verstaan dat 'n verandering op die aarde in opposisie met My orde ook sal lei tot volle disintegrasie, maar iemand wat nie 'n ewige Wetmaker erken nie, sal ook weier om 'n skending van My orde te erken, want hy lewe self nie in My orde nie, in soverre dat hy meer waardes aan aardse sake skenk, as aan die geesteryk, wat egter die oorsaak en doel van sy aardse lewe is. 'n Persoon wat nie deur dade van liefde in My orde bly en bewuste kontak het met My nie, sal ook nie ordelike gedagtes hê nie, en sy kennis is misleide kennis sonder blywende waarde. Maar iemand wat sy oë en ore oopmaak, sal die geestelike verval herken en ook weet dat die einde naby is. Hy sal daarna streef om binne My ewige orde te bly en ook nie die einde vrees nie, want dit is die begin van 'n nuwe lewe vir hom, 'n lewe van ewige saligheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205