BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 61

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Omvang van goddelike Liefde 3751 Woorde is nie genoeg om die diepte van My Liefde vir julle, My lewende skepsels, uit te druk nie, en ook verstaan julle nie die krag van die geestelike band wat tussen My en julle bestaan nie. Gevolglik sal Ek julle nie verlaat nie, ongeag of julle glo dat julle julself van My kan distansieer as gevolg van julle verkeerde wil. Julle erken My nie, maar Ek weet wat julle is, en dit is onmoontlik vir My om julle te los, want julle is die produk van My Liefde, julle is die skepping van My uiters volmaakte wil, daarom is julle fundamenteel heilig, julle is deel van Myself. Julle is lewende skeppings wat oorspronklik in hoogste volmaaktheid in die lewe geroep is. Ek sal julle vir ewig liefhê. My Liefde vir julle kan nooit ophou of afneem nie, maar net kragtiger word, hoe meer julle probeer om weg te trek van My af. Enigiets wat daarna streef om My te verlaat, sal vir altyd en ewig My Liefde besit, en enigiets wat vrywillig weer na My terugkeer, sal deurdring word deur die krag van My Liefde wat Ek nooit weer van hom sal onttrek nie. Ek sal nooit toelaat dat enige van My lewende skeppings heeltemal val nie, omdat My oneindige liefde dit nie sal toelaat nie. Julle is onafhanklike beliggaamde produkte van My skeppende krag, en in vrye wil bepaal julle self die toevoer van My Liefdeskrag, maar wanneer julle die omvang van My Liefde vir julle ondenkbaar vind en probeer om dit voor te stel, dan sal vrede in julle harte kom, want niks kan gebeur met 'n persoon wat weet dat hy deur My Liefde omvou word nie. Glo in My Liefde, en julle sal reeds op die aarde gelukkige mense wees, want dit sal julle vul met krag en salige kalmte. Ek is met elkeen van My lewende skeppings, selfs al roep dit nie na My nie, maar 'n persoon met 'n ontvlamde liefdesvonk in sy hart, wat uit sy eie na My streef as die ewige Liefde, kan altyd seker wees van My teenwoordigheid. Hy sal My na hom trek en Ek sal hom nooit weer laat gaan nie. Glo in My Liefde. Onthou dat alles wat julle rondom julle sien net tot stand gekom het as gevolg van My ewige liefde vir My lewende skeppings, en dat My Liefde nie sal rus totdat My lewende skeppings se diepgaande liefde hulle met My verenig nie, want My Liefde weier om hulle te laat gaan. Die omvang van My Liefde kan nie vir julle verstaanbaar gemaak word nie, omdat julle nie hierdie liefde op aarde ken nie, maar Ek vertel dit vir julle, sodat julle kan weet dat julle bemin word deur julle Vader, deur julle Skepper en Voorsiener, sedert ewigheid. Hierdie kennis sal julle innerlike kalmte gee en die tipe van vrede wat nie versteur kan word nie, so lank as wat julle in My Liefde glo, want dan is Ek waarneembaar naby aan julle, en niks sal met julle gebeur nie, anders as dit wat nuttig sal wees vir die verlossing van julle siele, naamlik vir die finale vereniging met My. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205