BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 62

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Stryd om geloof is nie tevergeefs nie 3752 En Ek sê dit om julle te troos, dat julle nie tevergeefs sal sukkel as julle My maar wil bereik nie, omdat Ek waardering vir julle wil het en julle sal ondersteun, selfs al sou julle dit nie duidelik herken nie. Ek sal julle na My toe trek, maar julle moet self ook ‘n poging aanwend, en dit van My vra, anders kan julle nie volmaak word nie. En dit is waarom julle julself soms in 'n toestand van swakheid moet bevind en probeer om dit te oorkom. Julle moet self aktief wees en Ek sal julle seën. Julle geloof sal sterker groei, hoe meer dikwels julle blyk in 'n treurige toestand blyk te wees, en dan met My hulp probeer om weer op julle voete te kom. Julle verstaan nie dat geloof onderhewig moet wees aan woelinge wanneer dit vas behoort te staan nie, en dat hierdie veranderinge My Wil is, of met My toestemming, want dit is bedoel om die persoon tot volwassenheid van geloof te lei. 'n Sterk geloof kan nie meer versteur word nie, en dan het die mens sy doel op aarde bereik. Solank hy in tye van swaarkry nog onseker is, is hy nog nie sterk genoeg nie en moet sy geloof getoets word, toetse wat hy sal kan slaag indien hy op My vertrou. Enigeen wat 'n diep onwankelbare geloof wil verkry, sal sy doel bereik, want Ek sal baie welwillend na hom omsien. Die aardse ontbering sal maak dat die mens vas en opreg sal verenig met My en dus bewus sal word van My teenwoordigheid, en dan sal hy heeltemal op My vertrou, en nooit ooit aan My Liefde en krag twyfel nie. Dan sal hy 'n sterk geloof hê wat hom innerlike kalmte sal gee, hy sal nie meer bang wees vir die wêreld nie, hy sal nie bang wees vir aardse swaarkry nie, want hy sal alles doen met My Krag wat hom deurdring. Hy sal weet dat hy nie alleen is nie en sal homself heeltemal met vertroue aan My en My leiding oorgee. Ek wil julle na My toe trek as julle net uit eie vrye wil na My sal streef. Wat sal meer natuurlik wees as om julle in elke opsig te help, terwyl Ek Self weet dat dit uiterste geluk vir julle is om Myne te wees? Niemand se stryd sal tevergeefs wees nie, dit sal hom lei om die doel te bereik en elke probleem, elke aardse of geestelike ontbering, is 'n middel vir vooruitgang, omdat dit die innige verhouding met My versterk en daardeur My toevoer van krag waarborg. 'n Persoon wat met My Krag deurdring is, sal enigiets kan bereik en enigiemand wat krag en genade wil ontvang en dit bevestig deur innige gebed, sal nooit met leë hande weggaan nie, en die effek sal duidelik waarneembaar word waar diepgaande geloof voor die wêreld bekendgemaak sal word. Dan sal die persoon wat aanhoudend poog om sy geloof te versterk, nie wankel nie, dan sal My stroom van krag ook sigbaar duidelik word, sodat hy 'n lewende getuienis aan sy medemens sal gee van die krag van geloof, wat beskikbaar is aan almal wat veg vir 'n sterk geloof, wie My Wil, sal nakom en wat Ek daarom nadertrek aan My, omdat hy Myne was sedert ewigheid en vir ewig Myne sal bly. Die vasberadenheid om in staat te wees om vas en onwrikbaar te glo, is ook die waarborg om 'n ferm en sterk geloof te bereik, want so ‘n wil, sal deur My geseën word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205