BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 64

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Goddelike heerlikhede - eenwording op aarde 3754 Wanneer julle die uiterste doel op aarde bereik het, dat julle deur eenwording met My die ryk hierna sal kan binnegaan, dat julle My erken het as Vader van ewigheid en julle as My kinders vol van liefde op My sal afstuur, dat julle julself op aarde omvorm het tot My ewebeeld, dan sal daar grenslose geluksalighede op julle wag. Dan sal julle die heerlikheid van God aanskou en julle siele sal in die lig vertoef. Ek vra so min van julle terwyl Ek julle so baie wil gee. Ek verlang slegs julle omvorming tot liefde, omdat die liefde julle hele wese moet vul sodat julle My in jul nabyheid sal kan verdra - Die oersubstansie van Liefde wat in My is, sal alles verteer wat nie ook liefde is nie. Indien julle sou weet hoe vol van krag julle al op aarde kon gewees het as julle die liefde in julle tot werking sou bring, dan sou julle ook verstaan het in welke heerlikhede julle julleself sou ophou wanneer julle die ligryk binnegegaan. Hierdie insig is egter weer net 'n gevolg van ywerige werksaamheid in liefde, anders sou die gevaar bestaan dat jy ter wille van die beloning opwaarts streef en dit sou jou vervolmaking kan skaad. Tog moet jy My woord glo wat jou onverwagte heerlikhede beloof, en as jy sterk van geloof is, bestaan daar geen gevaar meer dat jy maar net die liefde sal beoefen om geluksalig te word nie. Jy sal dan eerder die liefde beoefen, omdat jy jou Vader herken het, Wie jy met jou siel moet bemin. Probeer om op aarde die eenwording met My te bereik deur werksaam te wees in liefde, en 'n geluksalige lot sal vir jou beskore wees in die geestelike ryk. Wees te alle tye hulpvaardig ten opsigte van jou medemens wat hom in nood van liggaam en siel bevind, en verminder hul nood volgens jou vermoë. Jy sal ook al op aarde die geluk van die liefde voel, want gee is saliger as neem. Die gewer maak homself gelukkig en ofskoon hy ontslae raak van aardse of geestelike goedere, word hy tog nie daardeur armer nie. Inteendeel, Ek Self sal sy handeling seën en dit laat toeneem, sodra hy vrywillig gee, want Ek het 'n vriendelike gewer lief. Indien jy sou weet watter krag daar in die liefde is, sou jy ook geweet het dat daar op aarde geen nood hoef te gewees het nie, want dan sou julle almal in die Goddelike ordening geleef het, omdat die liefde haar nie daarteen kan verset nie. Solank dit egter die mensdom ontbreek aan liefde, kan aardse en geestelike nood ook nie uitbly nie, want hulle is dan ver weg van My. Hulle is sonder krag en daarom ook sonder uitsig op 'n gelukkig lewe na die dood. Sonder liefde is daar geen geluksaligheid nie, omdat geen wese sonder liefde in My nabyheid kan wees nie en vir ewig van My heerlikhede uitgesluit sal wees. Benut daarom die tyd op aarde en wees werksaam in die liefde. Neem My leer aan, luister na My boodskappers wat jou in My Naam van liefde vertel. Dink na oor hul woorde, volg dit op en jy sal besef hoeveel krag daar in die liefde lê. Jy sal nader aan My kom en op My afstuur, en jou einde sal geluksalig wees.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205