BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 71

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Lig van bo 3774 Die hemel laat sy lig op die aarde neerstraal, maar die aarde bly donker. Hulle verset hulle teen die aanneem van die lig, want die bewoners van die aarde het hulle oë gerig op die ryk van die duisternis, wat soms wel ten beste 'n vuurskynsel gee, maar wat egter slegs misleiding van Satan is. Hulle probeer gretig om die bedrieglike lig op te vang en slaan geen ag op die sagte lig wat van bo kom nie. Slegs enkelinge neem dit aan en vir hulle is die betowering van die duisternis verbreek. Hulle het die nag ontvlug en gaan 'n helder môre tegemoet. Waarom aarsel julle mense om die lig van bo aan te neem? Waarom jaag jy 'n bedrieglike lig na en laat jou nie onderrig oor die waardeloosheid daarvan nie? Waarom wil jy nie van bo in ontvangs neem wat die diepte jou nooit kan bied nie? Waarom gebruik jy nie jou wil om jou los te maak van die krag wat jou vashou in die duisternis van gees nie? Omdat jy nie meer in staat is om te glo in die Gewer van die Lig, in 'n Almagtige, Wyse en Liefdevolle Skepper van ewigheid, wat jou ook geskape het, en waarlik vir 'n ander doel as dit wat jy nastreef. Dink tog hoe leeg jou bestaan is wanneer jy jou voorstel dat die dag van môre al jou liggaamlike einde kan bring. Wat baat dit dan wat jy so ywerig poog om te bereik? Wat sal jou aardse goedere jou baat wanneer jou liggaam opgehou het om te bestaan? Jou siel sal dan 'n vreeslike lot tegemoetgaan, want sy sal sonder enige geestelike besit wees en daarom sonder krag. Sy sal dood wees, egter nie uitgewis nie. Laat jou onderrig wanneer die ligdraers jou pad kruis. Luister na hulle en dink na oor hul woorde, en as jy ernstig is, sal jy insien dat hulle woorde nie leeg is nie, dat dit lewe dra, dat dit wel geloofwaardig is wanneer 'n Skepper van ewigheid erken word. Probeer die geloof in 'n Skepper te bekom deur na te dink en deurdat jy vrae in die oneindigheid stuur. Die lig uit die hemele sal jou ook aanraak en jy sal sy weldaad voel. Daar sal 'n milde en sagte skynsel in jou hart kom. Jou gees sal verlig word en die verlange na steeds helderder lig in jou sal toeneem en vervul word. Laat die lig van bo op jou inwerk. Ontvlug dit nie, want slegs die lig bring jou die lewe. Dit is geen bedrieglike lig nie, inteendeel, dit bring geestelike goedere aan jou oor, waarvan die voortsetting geluksaligheid vir jou beteken en geluksaligheid oplewer. Ontvlug die duisternis deur jou wil, en jy sal lewe. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205