BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 72

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Liefdevolle Vaderlike woorde 3775 Jy sal in My sorg bly vir die res van jou lewe, en daarom moet niks jou bevrees maak nie, niks moet jou angstig maak en vir jou onoorkombaar lyk as jy een maal geloof verwerf het in My Krag, Liefde en Wysheid nie. Wie moet jou beskerm as dit nie die Een is Wie die Liefde in Homself is nie? Wie het die mag om dit te doen en Wie wil jou nadertrek aan Homself? En so sal Ek ook jou aardse teëspoed van jou af wegneem wanneer jy volkome geloof verkry het. Wees dus nie bang nie. Verdra alles met geduld en in onderdanigheid aan My Wil en weet dat dit vir jou siel se redding nodig is, maar dat Ek jou nie wil belas met meer as wat jy kan dra nie, en Ek sal jou te alle tye ondersteun wanneer jy nie meer jou omstandighede op jou eie kan bemeester nie. Die feit dat Ek jou nie van teëspoed kan vrywaar nie is ook suiwer gebaseer op My Liefde, want die tyd na die einde is kort, en Ek wil die ewige lewe in al sy glorie toeganklik maak vir julle, wat My Eie is, en dus julle siele reinig sodat dit geskik kan wees vir die geestelike koninkryk. Hou altyd My onmeetlike liefde in gedagte as jy ly, want gedurende die finale tydperk van aardse lewe wil dit jou help om volledige bevryding te bereik. Jy sal alles makliker dra en net altyd leer om My meer opreg lief te hê, omdat My Liefde jou kragtig nader trek. Nogtans sal Ek jou nooit verlaat nie. Om die teëspoed van die mensdom te verwyder sou op absolute ondergang dui vir 'n oneindige lang tyd; maar Ek wil nog steeds dit red wat nie sal wegskram van My Liefdevolle hulp nie. Jy moet ook hierdie teenspoed ervaar, al is dit so dat jy dit nie tot dieselfde mate nodig het nie, tog sal dit egter 'n ryklik geseënde resultaat hê vir jou, en eendag sal jy dit herken as 'n spesiale genade van My. As jy My egter nie uit jou gedagtes uitsluit nie, sal jy in staat wees om selfs die grootste swaarkry te verduur, want My juk is sag en My las is lig, en My Woord is die waarheid. As Ek jou My hulp belowe, as Ek jou te alle tye wanneer jy My vra om dit te doen, wil help om jou kruis te dra, hoef jy nie bang te wees dat jy onder die las, wat Ek vir jou eie onthalwe op jou geplaas het, sal meegee nie. Roep My aan in jou nood en Ek sal altyd gereed wees om te help, glo in My, en die krag van jou geloof sal dit binne 'n oomblik verban en jy sal besef dat jy net sal ly indien jou geloof te swak is. Wend 'n poging aan en bid voortdurend vir 'n sterk geloof en jy sal alle teëspoed oorkom en jou einde sal 'n geseënde een wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205