BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 81

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Vryheid van wil - Afbreking van ontwikkeling 3794 Ek gee die menslike wil sy vryheid. Wat dit beteken en waarom dit so toegelaat word, sal julle eers begryp as julle in die gees wedergebore is, as julle bekend is met My verlossingsplan van ewigheid en met die verlossing van die gees wat gebind is. Dan eers sal julle die noodsaak insien dat die mense hulself eers sal moet verander, indien hulle ‘n verandering in hul lewensituasie wil bereik, want Ek is God in die hemel en op aarde, en alles is slegs moontlik deur My wil. Afhangend van die mense se houding teenoor My Ewige wette, of hulle deel wil hê aan, of in opstand kom teen, My Ewige, so sal ook hul lot op aarde en in die geesteryk wees, wat hulle vir hulself sal berei. Ek sal nooit as te nimmer die wil van die mense met geweld verander nie, slegs deur allerlei middele My skepsele probeer beweeg om hulle wil self te verander. Die groot nood op aarde is ook so ‘n middel, wat egter deur die mense self veroorsaak sal word deur hul verkeerde wil. Ek moet hulle werke toelaat en terwille van hulself wil Ek die moontlikheid nie verhinder dat hulle as vrye skepsele eens die wil ook sal gebruik in ‘n goeie rigting en volmaak word nie. Wat uit My Krag voortgekom het, was en bly Goddelik. Dit kan nie in ‘n gebonde toestand bestaan nie, selfs al het hulle uit eie wil in hierdie toestand beland. Ontneem Ek egter die mens sy vrye wil, kan die skepsel nooit vry kom nie, en kan hy nie meer na sy oertoestand terugkeer nie, wat hy slegs uit eie beweging kan bereik, of, Ek moet die skepsel wat uit My voortgekom het, alle kennis oor sy bestemming ontneem en hom dan stuur volgens My wil. Dan is dit ‘n wese wat hom egter so sal moet skik en nog vêr van Goddelikheid verwyderd is. As hulle egter nader aan hul oertoestand wil kom, dan moet hulle die vryheid van wil gegee word en hulle moet dan die wil op die regte manier gebruik, want daartoe sal Ek hom die lewe as mens gee. Ek sal hom die bekwaamheid gee om te dink en te handel en Ek sal sy vrye wil nie uitskakel totdat sy proeftyd op aarde verby is nie. Dog ‘n verkeerd gebruikte wil moet Ek opnuut vir lang tye bind en hom dan eers weer die vryheid teruggee, wanneer hy weer die genade verkry om as mens op die aarde beliggaam te word om opnuut die laaste wilstoets af te lê. Dit is vasgestel sedert ewigheid en Ek kan dit nie ongedaan maak nie, want dit sal My wet van ewigheid teengaan en die wese heeltemal van sy Goddelikheid beroof, want wat van My uitgegaan het, sal altyd en ewig ‘n deel van My bly, wat as uiteindelike doel die bereiking van die oertoestand is, waartoe die vrye wil onvermydelik noodsaaklik is. Al bring hierdie vrye wil dade van die grofste liefdeloosheid voort, sal Ek dit nie voortydig bind nie en slegs deur My wil daardie orde weer tot stand bring, waar die vrye wil van die mense gebruik kan word om nader aan My te kom. As die uur egter aangebreek het wat Ek as die einde bestem het sedert ewigheid, sal My wil alle ontwikkeling beëindig. Dan sal daar weer ‘n toestand van orde geskep word wat die totaal verkeerde wil sal beperk, sodat die verlossing van die gebonde gees weer opnuut kan begin, want Ek hou nie op om te sorg vir die gees wat uit My voortgekom en uit vrye wil van My afgeval het nie, sodat hulle hul vryheid weer kan terugkry, sodat hulle hul oertoestand kan bereik en weer salig word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205