BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 84

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Bemoedigende advies om geloof te hê 3802 Julle is so swak en bang en tog kan julle so sterk wees met 'n vaste geloof in My en My bereidwilligheid om te help. Niks is onmoontlik nie, want My Krag kan alles doen, en selfs oënskynlik onmoontlike hulp kan aan julle verleen word, indien julle net geloof het. Daarom is dit nie nodig dat julle afgeskrik word deur enigiets nie, julle het nie nodig dat swaarkry of kommer julle ontmoedig wanneer julle dit in vaste oortuiging van My Liefde en almag aan My gee nie. Dan sal Ek julle help en selfs die moeilikste aardse probleem oplos, want Ek sal Myne nie verlaat nie en hulle Helper wees in alle nood en gevaar. Waar anders moet My Liefde en Mag uitdrukking vind as in hulle wat uit eie wil na My strewe en met die liefde van ’n kind hul vertroue in die Vader plaas om hulle te help in alle swaarkry? Waar anders sou die krag van die geloof toegepas word, indien nie aan hulle wat My ware kinders is, omdat hulle My erken en liefhet en altyd probeer om My wil te doen? Wanneer julle praat van God se groter as groot liefde, dan sal dit sekerlik sy lewende skeppings insluit, want die liefde neem besit van alles en begeer eenwording. So gaan die Vader se hart ook uit na sy kinders en Hy wil hulle onbeperkte liefde gee om hulle nou en vir ewig gelukkig te maak. Die Vader se liefde bewys dit self in nimmereindigende hulpvaardigheid, in die weghou van alle gevaar, en die gee van diepgaande wysheid en kennis aan Sy kinders, maar Sy kinders moet hul Vader se geskenke sonder weerstand aanvaar, dan sal hulle volwasse word en met opregte liefde aan hul Vader vashou en onbeskryflik gelukkig wees. Sal julle dan enige vorm van nood ondervind wat nie deur julle Vader afgeweer kan word nie? Daarom moet julle heeltemal op My vertrou en nie bang raak wanneer julle swaarkry as gevolg van My toestemming of My wil nie. Ek wil julle geloof toets en versterk, sodat dit toenemend meer standvastig sal word, en hoe minder julle faal, hoe nader sal Ek aan julle wees, want Ek sal julle nooit weer verlaat as julle My eers gevind het nie. Wat ookal gebeur, dit sal goed wees vir julle, want julle herken werklik nie die dringendheid en die doel van julle aardse lot nie. Ek weet egter hoe julle die beste gehelp kan word, en julle kan onvoorwaardelik op My leiding vertrou, julle hoef nie vir 'n oomblik te vrees nie, maar neem altyd net skuiling in My Liefde wat nooit van julle onttrek sal word nie. Glo vas en onwrikbaar dat Ek julle sal help, en My hulp sal nie versuim om te realiseer nie, sodat julle duidelik die krag van geloof kan herken, en My werking sal voel, en as My kinders al hoe meer intiem word met My totdat niks meer in staat sal wees om julle te skei van My Vaderhart nie, maak nie saak wat om julle aangaan nie, en julle daarom met volle vertroue na elke dag kan uitsien. Julle moet vas bly glo wanneer julle groot onrus om julle voel, want julle sal elke dreigende teenspoed deur die geloof verdryf, soos wat Ek belowe het dat ‘n sterk geloof in staat is om alles te doen en dat niks onmoontlik is vir God nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205