BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 85

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die onderwerping van die wil – bonatuurlike krag 3803 Daar staan 'n bonatuurlike krag tot jou beskikking indien jy My Wil tot jou eie wil maak. Dan sal Ek in jou werksaam wees en sal waarlik dinge bewerkstellig wat jou natuurlike vermoë te bowe sal gaan. Maar hoe moet jou wil wees om jou in staat te stel om dit by Myne aan te pas? Jy sal niks meer mag wil wat in stryd is met My wet van ewigheid, wat teen die goddelike ordening ingaan wat alleen My wil is. Jy sal dus te alle tye My wil ter harte moet neem. Jy sal altyd moet doen wat Ek van jou verlang, dit wil sê My gebod van die liefde vervul, want liefde is die grondslag van My wet van ewigheid. Liefde beweeg My wil. Liefde is die oersubstansie. Liefde is die krag wat alles in stand hou, en My wil kan altyd alleen maar wees in hulle wat die wet van die liefde tot grondbeginsel maak, maar dan sal jy ook volledig oor die krag uit My beskik wat in haarself liefde is. Dan sal jy ook onbeperk werksaam kan wees. Jy sal dade kan uitvoer wat suiwer menslik onmoontlik is, maar met die krag van die liefde wel uitvoerbaar sal wees vir elke mens wat homself onderwerp het aan My wil. Probeer daarom jou wese heeltemal te omvorm tot liefde, dan sal niks vir jou onmoontlik wees nie. Jy sal beheer hê oor mense en diere, oor die elemente van die natuur, want dit sal steeds My Wil wees wat jy ten uitvoer bring, en vir My Wil en My Krag is niks onmoontlik nie. Dan sal jy ook van alle verantwoordelikheid onthef wees, want sodra My Wil oor jou heers, omdat jy jouself vrywillig aan My onderwerp het, handel jy in ooreenstemming met My Wil en doen jy wat vir My goed en welgevallig is. Jy sal dus op aarde al buitengewoon magtig kan wees, omdat jy altyd My Krag vir jou sal kan toe-eien, wanneer jou wil gelyk is aan Myne en dan word jy deur die gees in jou aangespoor tot sekere gedagtes en handelinge. Jy sal jou wil kan uitvoer, want jy dink en handel dan met My en My Krag. Jy sal in staat wees om leed en nood af te wend wanneer die liefde julle daartoe aanspoor om die medemens te help. Jy sal die elemente kan gebied, siekes kan genees en wonderwerke van allerlei aard kan verrig, want dit is slegs My Krag wat dan deur jou tot uitdrukking kom en met My krag sal niks vir jou onmoontlik wees nie. Ek wil dus dat jy jou wil volledig aan My Wil onderwerp, sodat jy dan niks anders sal wil nie as My wil nie, en Ek dan werksaam kan wees deur jou. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205