BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 90

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Tyd van ellende 3810 Julle sal binnekort opnuut aan kwellings blootgestel word, julle sal in nood beland wat sal dreig om julle onder te kry, maar daarom sal julle weet dat Ek nader aan julle sal wees as ooit tevore. Gee julleself heeltemal oor aan My leiding en bly in julle harte getrou aan My, omdat julle My erken en herken het ondanks alle moeilikhede. Dan sal Ek julle waarlik nie verlaat nie en julle kan die volste geloof hê in My Woord. Die nood moet egter kom, omdat wat geskryf is vervul moet word, omdat die tyd van groot ellende vir alle mense te herken sal wees en om ook herken te kan word as die laaste tyd voor die einde. Die wêreld wil geen verandering van die aardse verhoudings in liefde duld nie, maar wakker die volkere aan tot ‘n hernieude worsteling en stryd teen mekaar. Die wêreldgebeure gaan ‘n nuwe periode binne, wat egter van korte duur sal wees. Die hernieude spanning tussen die volkere sal ‘n groot aardse nood teweegbring wat deur My wil op die regte tyd beëindig sal word. Julle wat aan My behoort, hoef egter ook nie hierdie tyd van nood te vrees nie, ofskoon dit julle ook op velerlei wyse sal raak. Hierdie tyd sal vir julle weer ‘n geloofsbeproewing wees wat julle sal kan deurstaan indien julle vaster as ooit by My sal aansluit en julleself aan My leiding en hulp toevertrou. Wat binnekort sal plaasvind, sal vir julle ‘n bewys wees van My Woord en wanneer julle op My vertrou, sal Ek julle help in alle nood en elke gevaar, want alles kan oorwin word met My hulp, niks is onmoontlik vir My Krag en Mag nie. Ek sal geen gebed onverhoord laat wanneer julle in My glo en My uit die diepte van julle harte aanroep nie. Ek sal naby aan julle wees en sal julle lot lei volgens My wil en as julle dit glo, sal alle leed vir julle draaglik wees. Die wêreld om julle heen en die mense wat nie aan My behoort nie, het egter nog groot ellende nodig, indien hulle nog uit vrye wil ten goede wil verander en My om hulp sal aanroep. Daarom moet hierdie kort periode ook deur julle deurleef word, omdat julle siel voordeel daaruit sal trek. My ingryping sal hierdie periode beëindig, waarop ‘n ander nood sal volg, hoewel die eerste besweer sal wees. Dit sal ‘n tyd van ellende wees voor die einde en wel vir hom wat die tyd van die einde daarin herken, maar hy sal troos en hoop put uit elke woord van My. Hy sal My nie versaak nie, maar hom inniger as ooit met My verbind. Hy sal alle aardse nood en gevare deurstaan, sonder skade aan sy siel, omdat Ek hom aan die hand sal neem en hom daarom ook krag en “lig” sal gee. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205