BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 92

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Lot - berusting in God se Wil 3819 Wat julle beskore is volgens Goddelike Wil van ewigheid, sal julle moet aanvaar en tot die mate wat julle dit sal moet verduur, sal dit vir julle tot seën wees. Onderwerp julleself aan die goddelike Wil, dan sal julle jul lot sonder murmurering en klagte aanvaar, want dan sal julle ook vasstaan in die geloof in God se Liefde en Almag en julle sal sonder twyfel Sy hulp verwag, en dan sal God julle ook help. Kom julle egter innerlik in opstand teen die wilsbeskikking van God, sal julle ontevrede wees en julle sal probeer om julle te verset, dan sal die las des te swaarder wees, of julle kan ook verligting gegee word van benede. Hy wat julle vir hom wil wen, sal julle bystaan, om julle in die verderf te stort, want met hulle wat nog baie op hul eie wil staatmaak en die Wil van God nie meer erken nie, sal na hom luister en die siel sal vir hom gewen word. Die lot van elke mens is in ooreenstemming met sy wil, daarom ly ook die een meer as die ander onder dieselfde lot, omdat die onderdanigheid aan God se Wil ontbreek. Om die siel te red wat in opstand is teen God, moet die teenspoed haar nog swaarder tref, totdat sy tot die besef kom dat 'n hoër Wil in beheer is en sy haar onvoorwaardelik daaraan moet onderwerp, en so hoef julle mense ook nooit te glo dat julle jul lot op aarde makliker kan maak deur hierdie of daardie voorsorgmaatreëls nie. Julle sal wel julle lewensloop deur eie wil kan verander, maar nooit die probleme nie, want die erns waarmee dinge gaan gebeur, sal afhang van hoe nodig jul siele dit het. Julle moet die mate van lyding aanvaar wat oor julle gaan kom, ongeag die weg wat julle bewandel. Julle kan nie weghardloop vir julle lot nie, omdat dit sedert ewigheid bepaal is. Slegs deur die onderwerping van julle wil maak julle dit draaglik vir julleself, want dan het dit in sy doel geslaag en het julle sal nie meer sulke pynlike middele nodig hê nie, julle sal dan ‘n gemakliker lewe kan lei tot die einde. Kom daarom nie in opstand teen God se Wil nie. Herken die Wil van God in alles wat julle tref. Kla en mor nie, maar dra met stille oorgawe wat God julle stuur en Hy sal dit weer van julle wegneem, sodra julle julself heeltemal aan Sy Wil onderwerp het. Glo vas dat Hy julle te alle tye kan en wil help, en die krag van die geloof sal elke ramp verban. God wil julle net vir Hom wen, maar nie verloor aan hom wat Sy teenstander is, wat sy wil volledig van Hom afgewend het en ook probeer om Sy skepsels van Hom af te verdryf, deurdat hy hulle aanhits om ook teen God te rebelleer. Word daarom nie ‘n slagoffer van hom wat julle wil verlei nie, maar herken God as julle Heer en onderwerp julle aan Hom en die swaarste lotgevalle sal vir julle tot seën wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205