Boek 17 - God skenk Sy barmhartigheid aan die deemoedige
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16.

VOORWOORD
Al die geskape wesens hier op aarde is teenoor God minder as `n stoffie. Maar as draer van die goddelike Geestesvonk het die stoffie goddelike waarde.
Wat ons eintlik slegs van ons self het, is: Hoe gebruik ons onse vrye wil sodat ons God nooit kan afwys nie. Maar ons kan met ons vrye wil ook weer kies vir God. Dit is egter `n geskenk, dit is barmhartigheid, want ons wil moet nie slegs `n motief kry vir sy keuse nie, maar tewens om die krag vol te hou: die inset, deur en met die barmhartigheid, hoe om te lewe in liefde tot God en liefde tot die naaste; Die rigting van ons wil bepaal of ons oopstaan vir die barmhartigheid om nader aan God te kom. En hierdie keuse is vir God voldoende om ons blywend te help en te lei en ons vir ewig gelukkig te maak.
So word alles aan ons geskenk: om met ons lewe, met ons talente en die krag van God se Liefde, opwaarts te gaan: Vanweë die insig is dit nie moeilik om ons steeds nederig te laat voel nie en in diepe deemoed, in liefde, tot ons Vader te gaan nie.
G.F.K.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205