BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 101

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Uitleg van die woorde van Christus - Die toestuur van die suiwer evangelie 5552 Die Woorde van Christus wat Hy op aarde gespreek het laat allerlei interpretasies toe en moet, ten spyte van verskillende uitleggings, as ewige Waarheid erken word. Daarom moet die uitleggings egter ook ooreenstem met die geestelike betekenis wat Jesus in Sy Woorde gelê het, aangesien hulle andersins as verkeerd bestempel kan word, wat daartoe kan bydra dat die suiwer evangelie se betekenis verdraai word. En daarom rus daar 'n sekere verantwoordelikheid op iemand wat die Skrif volgens eie verstandelike denke wil verduidelik, dus wanneer die Gees van God kan werksaam nie wees en die verstand van die mens verlig nie. Die werksaamheid van die Goddelike Gees is egter die gevolg van 'n lewe volgens God se Wil en dus moet die mens wat hom geroepe voel om die Skrif uit te lê en sy gewete raadpleeg in hoeverre hy die Wil van God nakom. Die uitleg van die evangelie, van die Woorde van Christus, moet deur die Gees van God self gedoen word. Dan sal dit ook ooreenstem met die Waarheid, want die Woord van God, die leer van Jesus Christus, is 'n lering van die Gees. Sy is 'n leer wat slegs die geestelike ryk betref en die geestelike ontwikkeling van die mens moet bevorder. Gevolglik kan wêreldse verstand alleen nie die diepste geestelike betekenis van die Woord van God begryp nie, maar moet die gees in die mens aktief raak, wat dan alle gedagtes geestelik sal rig en die mens tot die ware begrip van die Woorde van Jesus sal voer. Indien die Woord slegs suiwer letterlik vertaal word, kom daar dikwels teenstrydighede voor, wat egter dadelik met geestelike uitleg verdwyn. Met verkeerde uitleg beland die leer van Christus egter in gevaar. Dit wil sê, sy gee dikwels aanleiding tot verwerping, omdat net weer die verstand is wat oordeel en dat daar deur teenstrydighede 'n wil sal ontstaan om weerstand te bied. En so is dit verklaarbaar dat die leer van Christus dikwels verwerp word, omdat die onderrigting self nie deur die gees in sigself gedoen word nie. Omdat hulle self 'n verkeerde uitleg aangeneem en deurgegee het, wat vroeër of later tot verwerping moes lei, omdat alleen die Waarheid lig gee, maar dwaling steeds die duisternis vergroot waaronder die mense ly. En daardeur raak die hele Christendom weer in gevaar. Die herkenning en erkenning van Christus as Verlosser van die wêreld, neem in dieselfde mate af as wat daar aan die Waarheid afbreuk gedoen word, omdat slegs deur middel van die Waarheid, lig vir die mens ten deel val en omdat alleen deur die Waarheid die moed om getuienis af te lê vir die Heiland en Verlosser, sterker word, Wie se werk van liefde en barmhartigheid so ontsaglik belangrik is, dat die mense by `n korrekte voorstelling en opheldering hulle ook geheel en al vir Hom sou uitspreek. Die mense gaan in duisternis voort deur hul sondige toestand en word nie uit die duisternis weggelei nie. Hulle vind self nie die weg nie, omdat alles donker is. Die werklike lig kan egter slegs deur God Self gebring word deur Sy Gees. Waar Sy Gees werksaam is, is daar lig en ook 'n diep geloof in Jesus Christus en Sy werk van verlossing. Waar daar egter onderrig gegee word sonder die samewerking van die Gees, word net dwaling vir die mense voorgehou en die duisternis kan nie van hulle wyk nie. En so sal julle mense nou kan verstaan waarom God die evangelie in die suiwerste vorm nou weer na die aarde lei. Dit is Sy Woorde wat nooit verander nie, wat altyd en ewig sal bly bestaan, maar deur menslike wysheid nie volgens hul ware betekenis verduidelik word nie. Nou gee God self opheldering oor Sy Woord. Op 'n verstaanbare en mees liefdevolle wyse probeer Hy die mense in te lei in die Waarheid. Hy praat weer dieselfde Woorde tot die mense en Hy verlig die gees van hulle wat Hom aanhoor. Hy wil hê dat dit lig word, want 'n diep nag lê oor die aarde versprei. Hy wil dat julle mense sal insien wat julle ontbreek. Hy wil dat julle in die Waarheid onderrig sal word en nou ook Jesus Christus, die Seun van God en Verlosser van die wêreld herken en erken, omdat julle slegs deur Hom gered sal kan word omdat Sy evangelie deur julle aanvaar moet word soos wat Hy dit Self aan julle verkondig het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205