BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 103

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Geestelike nood: Onwaarheid -Vals beeld van God 5556 Julle sal slegs die geestelike nood kan teengaan, wanneer julle die Waarheid verbrei, want die geestelike nood bestaan daarin dat die mensdom in dwaling voortgaan, dat hulle blind is in die gees, dat dit haar aan die regte insig kortkom, dat die Waarheid haar ontbreek. Want sodra sy waarlik insien hoe die samehang is tussen die ewige Skepper en die mense, sodra sy op die hoogte is van die doel van haar aardse lewe, is daar reeds 'n bepaalde graad van liefde in haar, omdat sy My dan al as haar Vader van ewigheid liefhet, Wie sy nou as uitermate volmaak, as Wys, Magtig en uitermate Goed leer ken, wanneer sy die Waarheid oor My geleer word. Die Waarheid laat My so gesien word dat sy My kan liefhê, maar die dwaling gee 'n verwronge beeld van My, sodat die mense My miskien vrees, maar nie in staat is om van My te hou nie. Want wanneer Ek as 'n God van wraak, as 'n God van toorn, as 'n God wat die sondaars straf, voorgestel word, is dit 'n valse voorstelling van My Wese, omdat Ek tog die Liefde Self is. Wanneer EK deur gebooie dwang op die mense sou wou uitoefen, dan sou EK eweneens geen God van Liefde, geen Vader wees Wie Sy kinders in volledige vryheid werksaam wil laat wees nie, EK sou inteendeel 'n tiran wees wat steeds net Sy mag en krag gebruik met 'n heel ander verhouding tot die mense as 'n Vader tot sy kinders. Want My enigste gebooie is die gebooie van die liefde, wat egter ook nie onder dwang vervul kan word nie, omdat die liefde weer die vrye wil van die mens vereis. Ek stort nie hierdie mense in die diepte in nie, maar hulle bevind hulleself daarin en Ek wil hulle optrek na My. Ek verdoem die mense nie vir ewig nie, maar hulle hou hulle van My verwyderd en is daarom in 'n verskriklike toestand en Ek wil hulle, op grond van My Liefde, daaruit verlos. Maar hoe word Ek aan die mense voorgestel? Ook van die kant van hulle wat glo om vir My en My Ryk besig te wees? Watter nuttelose formaliteite verlang mens nie van die mense nie en hoe onbelangrik beskou ’n mens die vernaamste, naamlik 'n lewe in liefde, wat slegs deur My waardeer sal word. Weliswaar word die leer van Christus, die goddelike leer van die liefde wat die mens Jesus op aarde verkondig het, ook vandag nog gepreek, maar dit is slegs woorde, wat wegsterf teen die ore van die mense, dit is woorde wat nie meer lewendig genoeg gespreek word van die kant van die verkondigers nie, omdat die oortuigingskrag by hulle ontbreek, wat slegs deur My Gees aan hulle verleen kan word, indien die verkondiger self in die liefde leef. Maar eers moet My Gees werksaam kan wees, indien My Woord die harte van die mense wil binnedring en waar My Gees werk, daar sal die Waarheid ook wees. Maar die liefde onder die mense het afgekoel en daarom is die Waarheid ook nie meer te vinde nie en Sy word deur die mense ook nie as sodanig herken wanneer 'n draer van die Waarheid aan hulle die lig wil bring nie. En die weg na My kan nie gevind word nie, want dit gaan nie via valse leringe nie. Julle sal eers moet leer om My in My Wese te herken, om te leer om My lief te hê en slegs die suiwer Waarheid wat van My uitgaan, sal klaarheid aan julle gee. Maar dan sal die geestelike nood ook opgehef word vir alle mense wat van goeie wil is. AMEN.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205