BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 104

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Aardse opdrag - wilsbesluit 5557 Julle moes ‘n inspannende weg afgelê het, alvorens julle sovêr gekom het om die laaste toets van julle wil af te lê. Julle siele, eens opgelos in tallose siels-partikeltjies, wat in ‘n gekluisterde toestand ‘n ontwikkelingsproses moes deurmaak, is weer tot ‘n geheel saamgevoeg. Julle het weer die ‘ek-bewussyn’ teruggekry en julle staan nou as individue voor die besluit om vir julle ‘n meester te kies, die een aan wie julle wil behoort. Hierdie besluit is die rede en die doel van julle aardse bestaan en moet uit vrye wil geneem word, want ‘n ander een kan nie hierdie besluit vir julle neem nie. Dit moet onvermydelik deur julle aan die einde van jul lewens geneem word, omdat julle lot in die ewigheid afhang van hierdie keuse. Daarom is julle ingesteldheid ten opsigte van julle aardse lewensopdrag baie belangrik en gewigtig, dit kan vir julle lig en saligheid, maar ewegoed ook dood en verderf bring. Slegs julle kan deur eie wil daaroor besluit, want die geloof daaraan kan nie deur dwang aan julle opgedwing word nie. Juis daarom is dit baie selde onder die mense te vinde. Juis daarom bereik die mense maar selde hulle doel met die kies van die korrekte meester. Die ongeloof kom egter oral tot uiting en die mense vergeet al meer hulle lewensopdrag. Elke gedagte gaan slegs oor die wêreld, wat hulle na ‘n kort tydjie moet verlaat. Hulle belangstelling gaan uit na wat verby is. Die herinnering aan hulle lydensweg deur die materie is van hulle weggeneem, want hulle moet in vrye wil hulle besluit neem en mag nie uit vrees die regte meester kies nie. En nou is die gevaar dat hulle keuse tot hulle nadeel sal strek; dat hulle al hulle sinne na die materie sal rig en daardeur die “meester van hierdie wêreld” sal kies, wat hulle nou weer ten offer sal val. Hulle het dit dan ook aan hom te danke dat hulle opnuut gekluister sal word in die harde materie, omdat hulle verkeerd gekies het. Hulle moes hulle oë hemelwaarts gerig het. Hulle moes opwaarts gestrewe en die wêreld die rug toegekeer het. Dan sou die korrekte besluit geneem gewees het, dan sou die weg deur die hele skepping ‘n sukses gewees het, dan sou die aardse lewe aan die wese sy bekroning gebring het en die siel sou die korrekte Meester gevind en Hom tegemoetgegaan het. Dan het die mens die wilsproef op aarde deurstaan, hy kan dan die swaar aardse liggaam aflê en ryklik as gees die ewigheid ingaan. Dan was die lang aardse weg van voorheen nie tevergeefs gewees nie. Die wese het teruggekeer vanwaar hy uitgegaan het, hy het die Vader herken en homself aan Hom oorgegee vir ewig. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205