BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 107

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Geestelike nood - Verkeerde denke 5565 Die denke van die mense het verward geword en dit is onder geestelike nood te verstaan dat hulle sonder insig is, dat hulle vêr van die Waarheid af staan en daarom ook vêr van My af is, omdat hulle sonder liefde lewe, want die liefde bind hulle onherroeplik met My en die Waarheid aaneen. Hoe sou hulle dus anders gehelp kan word, as dat hulle steeds tot liefde gemaan en aangemoedig word? Die liefde kan egter nie aan hulle gegee word nie, maar kan hul slegs as die vernaamste gebod voorgehou word, wat absoluut vervul moet word, indien die mens sy doel op aarde wil bereik. Die mens moet weet dat hy sonder liefde geen stap vooruit kom nie en deur dwang kan dit nie van hom geëis word nie, omdat dit dan geen liefde sou wees nie, maar in die gunstigste geval, ‘n handelwyse wat liefde voorhou. Julle mag nie vergeet dat die Liefde iets Goddeliks is nie, dat Ek julle dus daarom die gebod van die liefde gee, om julle die weg te wys om julle wese te vergoddelik. Maar onder geen omstandighede oefen Ek die geringste dwang op julle uit nie, wat egter ‘n “gebod” in die sin van die woord sou beteken en so laat Ek julle in alles vry en julle mag vir julleself kies. Ek kan julle slegs deur onderrigting sovêr bring dat julle uit julleself die regte weg sal gaan. Daarom is Ek onophoudelik besig om die mense die regte denke binne te lei, hulle reg te onderrig, hulle My Woord te stuur deur dienaars wat My geheel en al toegedaan is, hulle opheldering te gee oor al die voor- en nadele, sodat hulle uit hulself dan die regte besluit sal neem en dit doen wat tot die doel sal lei, sodat hulle in die liefde sal lewe en weer word wat hulle in die allereerste begin was. Ek kom egter onwrikbare weerstand teë. Die mense neem My Liefdevolle onderrigting nie aan nie. Hulle denke is so verward, dat hulle die eenvoudige vanselfsprekende kennis oor die samehang van alles nie meer kan begryp nie en ook nie wil nie. My Liefdevolle Woorde sterf weg teen hul oor en dring nie in die hart in nie en die krag van My Woord kan nie werksaam word by die mense nie. Die geestelike nood is reusagtig groot, omdat die wil van die mense vry moet bly en hulle self die innerlike drang nie meer het nie. Hulle het geen verlange na opheldering nie, hulle voel op hul gemak in hul geestelike duisternis, hulle wil nie lig hê nie en kom die lig na hulle toe, dan laat hulle nie haar straal die hart binnedring nie, hulle keer haar af en wend hulle na die dwaalligte, soos dit oral langs die weg opflits. En Ek sien vol erbarming neer op My skepsels, wie Ek sou wou gelukkig maak, maar hulle wil niks uit My Hand aanneem nie. Ek sien hoe hulle verlore gaan, elkeen op ‘n ander pad, maar niemand gaan oor die weg wat wel bergopwaarts gaan, maar verseker na My voer nie. Ek sien ook hulle wat My soek, maar hulle laat hulleself nie aanraai waar Ek te vinde is nie, wat eers vele weë sal moet gaan alvorens hulle op die regte weg sal uitkom. Ek sou hul almal graag die vergeefse weë wou bespaar. Ek sou hulle graag die weg tot My maklik wou maak, Ek sou graag elkeen ‘n leier as geselskap wou saamgee. Ek kan hulle egter altyd maar net met My lokkende Stem toeroep: “Kom na My toe, almal wat uitgeput is en onder laste gebuk gaan, Ek wil julle verkwik”. Ek kan slegs roep, maar hulle egter nie dwing om die regte weg te gaan nie. Hulle luister egter nie na die roepende Stem van My Liefde nie, omdat hulle My Stem nie herken solank as wat hulle sonder liefde is nie. En dit is wat Ek as geestelike nood beskryf, dat daar wel hulp is, dat julle hierdie hulp egter nie wil aanneem nie en sodoende self die einde bepaal wat julle tegemoetgaan. Ek kan julle help, Ek wil julle ook help, maar julle moet julle ook wil laat help. Want julle wil is vry en sal ewig julle lot bepaal. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205