BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 11

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die mens is verantwoordelik vir sy wil 5308 Of die goeie of die kwade in die mens tot uiting kom, is dit sy eie wil, wat van geen enkele kant af gedwing kan word nie, ook nie wanneer die mens beweer om onder 'n sekere dwang te moet optree nie. Sy wil kan hom te alle tye teen die dwang verset, ook wanneer hy liggaamlik te swak is om weerstand te bied. Hy moet hom egter altyd vir sy wil verantwoord, want dit is en bly vry en die rigting wat die wil van 'n mens gaan, vorm hom tot 'n goeie of slegte wese. Die rigting van die wil bepaal sy lewenswandel, sy ingesteldheid tot God en sy lot eens in die ewigheid, want wat die mens as sodanig doen, dit doen hy bewustelik vír of téén die Goddelike ordening gerig en oor hierdie bewuste wil, oordeel God in geregtigheid. Daarom sorg Hy ook dat die mens gedurende sy aardse bestaan kennis sal ontvang van Sy Wil, van hoe die menslike wil hom moet skik, indien hy volgens die Goddelike ordening wil lewe. Wat teen die Goddelike Wil gerig is, is sleg en dit ervaar die mens ook as verkeerd, want meestal handel hy in die geheim wanneer hy homself in die nabyheid van mense bevind wat verbind is met die Goddelike Wil. Wanneer hy openlik voor hulle optree, is sy wil doelbewus teen God gerig. Dan is hy onteenseglik herkenbaar as 'n aanhanger van die een wat teen God is en die uitwerking van sy handeling sal altyd nadelig wees vir sy medemens. Hy handel openlik teen die liefde in en berokken sy medemens leed. Hy dryf hulle in nood en ellende en misbruik so hul vrye wil vir bose handelinge, waarvoor hy eens verantwoording moet doen. Omdat hy as mens dieselfde gevoelens het as sy medemens, weet hy ook dat alles wat die medemens skade berokken, boos is en hy kan sy dade nooit as goed en gewetensvol kwalifiseer nie. Hy kan homself nooit van skuld vryspreek nie, ofskoon hy geen ewige Regter bo homself wil erken nie en indien hy meen dat hy die reg van die sterke teenoor die swakke besit, sou hy homself ook voor 'n sterker een moet buig en sy bose dade aanvaar, wat egter nooit die geval is nie, maar hom net tot nog meer liefdelose handelinge aanspoor. Sy wil is uit eie vrye beweging verkeerd gerig, ondanks die kennis en bewustheid van die wette van die ewige ordening, wat hom voortdurend voor oë gehou word deur goeie mense se manier van doen, wat hom sy handeling soos in 'n spieël laat sien. 'n Bose mens word altyd die geleentheid gegee om te besin. Sy lewenswandel, wat teen God gerig is, word altyd vir hom voorgehou, sodat hy homself sal deursien en poog om te verander, maar sy vrye wil moet altyd aktief wees, wat goed kan wees en nie boos hoef te wees nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205