BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 112

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die sin van lyding en siekte 5575 Alle nood wat julle op aarde moet verduur, sal julle meervoudig beloon word en julle sal in geluksaligheid besef wat julle toestand van lyding op aarde vir julle beteken het, wat My Liefde ingesien het as heilsaam vir julle siele en dit daarom slegs uit liefde vir julle opgelê het. Julle mense glo tog dat julle almal nog geleenthede nodig het om ryper te word, dat daar selde ‘n mens op aarde te vinde is wie se siel al so kristalhelder is by die verlaat van die liggaam, dat hy as My kind direk kan ingaan in die geesteryk. Glo dit dat maar weinig mense hierdie graad van kindskap van God sal bereik, wat aan hul die erfdeel van die Vader sal oplewer, as Ek nie vir hulle die moontlikheid sou skep van siekte en leed nie, ‘n toestand wat die siel volkome kan suiwer van alle afvalstowwe en as te ware die afwentel van alle skuld op aarde beteken. Slegs Ek ken die bereidheid en die moontlikheid om liefde te gee van elke mens, dus ook sy graad van rypheid. Ek weet waarlik ook die beste wie met My al so nou in verbinding staan, dat Ek hom as My kind kan aanneem. Maar volgens die wet van ewigheid moet die siel by die afsterwe van die liggaam volledig suiwer en sonder afvalstowwe wees, omdat die hoogste graad van geluksaligheid, - die kindskap van God - alleen op die aarde bereik kan word, omdat die siel se hoogste voltooiing in die geesteryk – ’n opklim na die kindskap van God - in die hiernamaals nie meer in aanmerking kom nie. Daarom word daar vir die siel op aarde nog die geleentheid gebied om haarself te vervolmaak, wat deur ‘n moeilike aardse bestaan vol leed teweeggebring kan word. Liefde en leed lei die siel na volmaaktheid. Liefde en leed laat die siel rypword. Liefde en leed laat die siel deelagtig word aan die grootste vreugde en die geluksaligste verbondenheid met My. Die kind sluit homself aan by die Vader - en bly dan ewig met Hom verbind. Die aardse lewe is egter begrens, dit is maar ‘n vlugtige oomblik vergeleke met die ewigheid. En hoe smartlik dit ookal is, die vreugde aan die Hart van die Vader weeg duisendvoudig op teen hierdie leed. Dankbaar sal die siel eens terugkyk en die oorgrote Liefde van die Vader sien, wat vir haar oneindige geluk wou berei het - en haar slegs daaroor op aarde laat ly het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205