BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 113

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God se Gees in die mens wat Jesus navolg 5577 Julle mense sou vol van die goddelike Gees kon gewees het indien julle sou geleef het vanuit die navolging van Jesus. Hy was as mens nie anders as julle nie, Sy lewe was maar net ‘n stryd en worsteling teen die begeerte, wat Hy net soos julle ervaar het, maar onderdruk het uit liefde tot My. Sy lewe was ‘n lewe van liefde tot die naaste van wie Hy geweet het dat hulle in nood verkeer en wie Hy wou help. Wat Hy volbring het, sou julle mense ook kon volbring, indien julle ernstig was om My in alle volheid in julle op te neem. Sy Siel het wel uit die ryk van die Lig gekom, maar Hy het Homself nie as sodanig herken, alvorens My Liefdesgees nie deur die mens Jesus gestroom het nie. Soms het My Gees wel deur Hom gespreek, dan het die mens Jesus op bonatuurlike wyse gespreek en die mense verstom laat staan. Maar sodra My Gees Haarself weer verberg het, het Jesus net soos ‘n mens soos julle gevoel en Sy soms hoogs helder geestestoestand het Hom in verwarring gebring en hom beangstig. Hy was in Homself gekeer, maar was My altyd in innige liefde toegekeer, Wie ook aan Hom Sy taak op aarde duidelik gemaak het. Die mens Jesus moes worstel met alle kragte wat teen Hom was. Hy moes alles meemaak en deurstaan wat ‘n mens maar kon deurgaan, want Hy het vir julle mense die weg vooruitgegaan wat julle ook sal moet en kan gaan met Sy hulp. Ek het Hom met die Krag van My Liefde gehelp, waarna Hy voortdurend gevra het en ook vir Homself verwerf het deur Sy lewe in liefde. En hierdie ongewone toevoer van liefdeskrag het Hom in staat gestel om die Verlossingswerk te volbring. Ook sal julle mense die ongewone kan volbring indien julle deur werke van liefde vir julle die Krag van My Liefde julle eie sou wou maak, maar die wil ontbreek by julle, wat egter in die mens Jesus buitengewoon sterk ontwikkeld was, egter slegs as gevolg van die liefde wat Hy in Homself tot volle wasdom gebring het. Sy Siel het, as Siel van die Lig, die groot geestelike nood van Sy omgewing aangevoel, daarom was Haar wil om te help so sterk en Sy het die mens Jesus gedryf om in liefde werksaam te wees. Ook julle sien die nood om julle, geestelike en aards en indien julle sal help, sal julle ook die Krag gegee word, want daar word met die wil rekening gehou. En ook sou julle vol van die goddelike Gees kon wees, omdat elke liefdesdaad vir julle die Krag van My Liefde sou gee en julle dus in My Gees in julle werksaam laat word. Die navolging van Jesus sou waarlik nie van julle verlang word as dit nie vervul kon word nie. Want steeds weer moet die klem daarop gelê word dat Jesus as mens Sy weg op aarde gegaan het en dat alle Goddelike eienskappe Sy verdienste was wat Hy as mens verwerf het, dat dit nie die Godheid was wat Hom beweeg het welke lewensweg Hy moes gaan nie, maar dat die Mens Homself aan die Godheid onderwerp het, begryp dit goed, naamlik dat die liefde van die mens Jesus My daartoe gebring het om onbeperkte Liefde weg te gee, omdat Ek magteloos is teen die Liefde, omdat Ek Self van ewigheid af die Liefde is. Die mens Jesus het My bedwing met Myself, Hy het gedoen wat Ek Self moes doen, wat My Oerwese verlang het, - om die Krag van die Liefde werksaam te laat word. En elke mens wat in die liefde werksaam is, dwing My om Myself weg te gee. Maar hierdie dwang is die mees geluksalige gevoel vir My, Wie Myself steeds sou wou weggee, maar Wie slegs volgens My wet van ewigheid Myself kan weggee, waar liefde na My toestroom. Die liefde moet die wese met My verbind, dan sal sy vervul wees met My Gees, met die Krag van My Liefde en dan kan sy in en met My werk, dan het die mens die weg van die navolging van Jesus gegaan, wat lei na die vereniging met My. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205