BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 114

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die onbeduidendheid van aardse sorge 5581 Hoe onbeduidend is alle aardse sorge tog nie en hoe ernstig en groot ag julle dit en wat werklik belangrik is, daaraan skenk julle mense weinig aandag. Daarom word jou nood en sorge steeds groter, omdat dit julle daartoe moet bring om aan My te dink en aan jul eie siele en as dit bewerkstellig is, dan was die nood en sorge 'n seën vir julle. Waar dit egter nie tot stand gebring is dat die mens hom tot My teruggekeer het nie, is dikwels groot gevaar dat daar nou laer kragte in werking sal tree en die mens help, maar dan met verlies van die siel wat die vors van die duisternis probeer om te wen. Die ongeloof word steeds groter. Sonder beswaar gee die mense My prys en gryp verlangend na materiële goedere, wat hulle as’t ware as koopsom ontvang, omdat hulle My weggee en dus ook hul siele en daarom neem ook die aardse nood toe en is dit so duidelik te sien dat dit deur satan in die wêreld gebring is. Die ongeloof en aardse gruwels sal steeds saam optree, omdat die satan heers waar daar geen geloof meer is nie. Die diepe geloof beteken egter steeds 'n uitweg uit alle nood. Daarom hoef die aardse nood nie so groot geag te word nie, want die diepe geloof in My kan en sal dit ophef. Maar dit het ook 'n sekere volwassenheid van die siel as voorwaarde, 'n innige verbinding met My, wat julle dan altyd bystaan en die nood laat ophou. Vir die ongelowige blyk sy nood geweldig groot te wees, op die gelowige maak dieselfde nood skaars enige indruk, want hy weet dat daar iemand Bo hom is wat dit gestuur het en dit ook weer van hom kan wegneem. Die ongelowige probeer egter sy eie krag gebruik om die nood te oorkom en omdat hy dan nie daarin slaag nie, neem hy hulp van benede aan, dit wil sê,: Hy gryp na die hulpbronne wat sukses belowe en met groot sekerheid en verwagting bedwing hy alles wat lyk of dit hom kan onderkry. Die ongeloof is egter ook 'n krag, waaroor mense gewaarsku moet word, want die ongelowige is in verbinding met hom wat ook oor krag beskik, maar dit verkeerd gebruik en dus die ontvanger van die krag vir sondige aktiwiteite gebruik. Daarom kan hierdie krag ondenkbare skade aanrig wanneer die mens homself daaraan oorgee, wanneer hy homself so totaal van My losmaak, dat My teenstander volle mag oor hom kry. Elke aardse nood moet jou na My toe lei en in elke aardse nood sal jy in die eerste plek aan jou siel moet dink, of sy hierdie nood wel gebruik om haarself aan My te verbind. 'n Ernstige vraag in die verband kan al die las verminder, want dit word in jou geplaas sodat jy sal oplet en die sin van jou probleme insien. Jy sal baie maklik hierdie bekommernisse van jou kan af werp deur My ernstig te versoek om krag en hulp. Ek wag net op 'n versoek van julle voordat Ek julle My hulp kan verleen, want Ek wil net julle siele bewaar van die diepte en Ek kan dit doen sodra julle jul oë omhoog rig en My aanroep. Maar laat jul harte nie hardkoppig wees nie. Moenie daarin glo dat julle julleself met eie krag uit moeilike situasies kan bevry nie. Julle mense is almal swak en het ondersteuning nodig. Wend julle egter tot die ware Bron, waaruit julle krag sal kan skep. Laat julle nie mislei deur My teenstander, wat julle alles belowe en julle siele skade aandoen wat julle nie weer sal kan herstel nie, tensy julle My aanroep, sodat Ek julle kan genees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205