BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 115

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Deemoed 5587 Kom in alle deemoed nader aan God en Hy sal Homself liefdevol na julle oorbuig. Luister na die stem van julle hart. Word nie arrogant van gees omdat Sy liefde vir julle duidelik word nie. Bly Hom eerder steeds in deemoed toegedaan, dan is die mate van genade wat Hy oor julle uitstort, onuitputlik. Dan is julle waarlik Sy kinders wat die pad na die hart van die Vader gevind het. Die deemoed moet julle geheel vervul en ook die grootste geskenk van liefde mag julle nie verwaand laat word nie, want dit is net Sy oorgrote liefde wat julle so ‘n geskenk laat toekom, maar nie julle waardigheid nie. Wie swak is, word deur God liefdevol aangesien, sodra hy sy swakheid insien en homself in alle deemoed inhou teenoor die ewige Liefde. Dan word hy waarlik oorweldig met 'n volheid van genade, wat julle van 'n hoë opgang verseker en so is aan julle mense 'n eenvoudige verklaring gegee van wanneer en hoe God Sy genadegawes skenk. Daar word aan julle opheldering gegee wat slegs nodig is om 'n ryk mate van genade te ontvang. Die deemoed word voorgestel as die deug wat deur God aangesien word met oë vervul van liefde, wat Hom tot weggee beweeg, om 'n rykdom aan genade uit te deel wat die mens met sekerheid na die doel sal voer, na die vereniging van die kind met die Vader. Soos 'n kind die Vader in alle deemoed tegemoetgaan, so moet ook die mens homself verdeemoedig teenoor die ewige Vader. Waar die deemoed egter verdwyn, daar trek God ook Sy genade terug. Maar die deemoed vra niks vir haarself nie. Die deemoed voel so oneindig klein teenoor die Godheid, Wie wel vermoed word, maar Wie Hy nie durf aanspreek nie. Die ware deemoed sal net 'n gestamel voortbring. Hy sal hom nie met woorde kan uiter, want hy waag dit nie om woorde te rig tot die hoogste Wese, Wie met één gedagte alles kan vernietig wat Hy eens geskape het. Die deemoed is sprakeloos en val net neer voor die aangesig van God, smekend om Sy erbarming. Die deemoed wag geduldig totdat sy gestig is deur Sy goed willende hand en waar julle mense hierdie deemoed insien, daar sal die vloed van genade ook ononderbroke die hart binnestroom. Daar is die aanwesigheid van God duidelik. Daar is die verbinding van die aarde na die hemel tot stand gebring. Daar buig God Hom na die aarde en sal Hy dit vat wat vir Hom geopend voorgehou word, gevul met Sy genade, die hart wat hom deemoedig aan God oorgee in die besef van sy onwaardigheid en swakheid. Want die deemoed van die hart is die hoogste sieraad van die siel. Dit open as’t ware die poort na die geestelike ryk. Dit open die bron van genade, want waar deemoed is, is ook die liefde vir God, wat deur die siel erken word as Allerheiligste Wese, na Wie hulle nouliks durf opkyk, op Wie hulle egter afstuur, aan Wie hulle hul geheel en al tot eiendom sou wou gee. Die deemoedige oorgawe van die siel aan haar Skepper en Vader van ewigheid, is die kortste pad na Hom, want 'n magtige golf van liefde en genade dra haar oor al die struikelblokke heen tot by die hart van die Vader, Wie haar welwillend na Hom toe sal trek, omdat 'n deemoedige siel Hom welgevallig is. Ware deemoed van die hart hoef nie na buite toe sigbaar te wees nie. Sy verberg haarself dikwels veel eerder agter 'n ondeurdringbare kern, want die ware deemoed geld nie die mense nie, maar die God en Skepper van ewigheid. Die ware deemoed waag dit nie om tevoorskyn te kom nie. Sy gaan stille, eensame paaie in beskeidenheid en tree nooit op die voorgrond nie. Sy is sonder enige eieliefde, maar steeds ywerig om ook aan die medemens die grootte en heiligheid van God voor te hou, omdat Sy self voel hoe klein en armsalig die mens is teenoor Sy Heiligheid en sy sal barmhartigheid in oorvloed ondervind, want haar hele wese is vol afsku van die vroeëre sonde en afval van God, Wie sy nooit as te nimmer sou wou beledig het nie en Wie daarom die volle en heeltemal na Hom toegekeerde wil aangryp en die siel na hom toe trek in vurige, erbarmende liefde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205