BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 116

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Einde skielik midde-in die roes van die wêreldse genot 5589 In die roes van wêreldse genietinge slaan die mense geen ag op die tekens van Bo nie en die einde nader met reuse treë. Die wêreld hou al hulle sinne gevange. Die Gees is volledig in misterie gehul. God word nie eerbiedig nie en hulle vrees geen mag bo hulle nie, want hulle is tevrede met die maatreëls van die aardse maghebbers wat hulle des te meer toejubel, hoe meer wêrelds hulle is en hy aan hulle wêreldse verbeterings belowe. Dit is 'n toestand ooreenkomstig die tyd van die vloed. Die vergrote lewenslus laat hul op geen enkele geestelike gedagte kom nie en die vervulling van hul wense en begeertes is sondig, omdat hulle nie meer matigheid voor oë hou nie en alles ongebreideld geniet en hulself daardeur geheel in die hande van die teenstander van God begewe. By hierdie mense het hy die spel gewen. Hy het hulle met aardse goedere gelok en hulle verbasend vinnig gewen. Maar sy sege beteken die dood vir hierdie mense. Die dood van die liggaam en van die siel, want dit is nie meer lank na die einde toe nie. Die einde kom midde in die roes van genot, - onverwags en so vinnig dat niemand in staat sal wees om hulself te besin nie en daar sal geen redding meer wees nie. Hulle sou wel kon insien dat dit kort voor middernag is, want alle aankondigings getuig daarvan. Maar hulle hou hulle ore en oë toe sodat hulle nie hoef te hoor en sien wat hulle nie wil hoor en sien nie. En so sal die einde as ‘n verrassing kom. Wanneer luste en ondeugde ‘n hoogtepunt bereik het, wanneer die sonde so hand oor hand gaan toeneem dat daar, ten spyte van waarskuwings en vermanings van die dienaars van God, nie meer halt geroep kan word nie, dan moet die oordeel kom wat voortdurend aangekondig is. Let daarom op die tekens. Daar sal 'n aardse welstand te siene wees wat 'n ongeremde lewensgenot beteken vir die wêreldse mense wat nou poog om alles moontlik uit die wêreld te haal. Daarby sal die vermanings van hul gelowige broeders onaangenaam en hinderlik wees en daarom sal laasgenoemde tot so ‘n mate gehaat word, dat daar vir die gelowiges 'n tyd van nood sal aanbreek ter wille van Jesus se Naam, omdat die sondige mense Sy Leer die doel van hul aanvalle maak en omdat elkeen wat homself vir Jesus en Sy Leer uitspreek, van alles beroof sal word wat hy nodig sal hê om van te lewe. Hierdie tyd van nood sal egter verbygaan tot seën van die gelowiges, want hulle geloof sal steeds sterker word, omdat hulle duidelik 'n krag van Bo gestuur word en omdat hulle die Woord van God kan hoor, - direk of deur Sy boodskappers. En dit is die tyd wat nog vir julle voorlê, wat onherroeplik sal kom en wat oorkom moet word, omdat dit nou daaroor gaan om die bokke van die skape te skei, omdat daar 'n verduideliking oor die gesindheid van die enkeling moet kom, omdat die enkeling moet besluit, vir of teen God. En so 'n besluit moet in volledige vrye wil plaasvind en daarom is daar ook 'n benarde toestand van die kant van die aardse mag toegelaat, soos barmhartigheid van Bo egter ook ongewone krag gee aan diegene wat hulle wil gebruik in die geloof in God, in Jesus Christus, die Seun van God en Verlosser van die wêreld. Die mense sal nog swaar tye moet deurmaak, maar geseënd is hy wat die lewe as moeilik ervaar, want die ander sal ondergaan, omdat hulle op geen teken ag geslaan het nie, omdat hulle niks Bo hulle gevrees het nie en daarom op die dag van die oordeel hulleself onder die regspraak van God moet stel, wanneer die einde van hierdie aarde aangebreek het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205