BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 118

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die nood van die siele in die diepte - voorbidding 5591 Die nood van die siele wat skielik en onvoorbereid weggeroep word van die aarde se nood is groot, as hulle nie al 'n graad van volwassenheid bereik het wat hulle geskik maak vir die ligryk, deur 'n lewenswandel wat aan God welgevallig is nie. Maar die meeste gaan na die oorkant, die geestelike ryk binne, in 'n waarlik erbarmlike toestand, sonder geloof in Jesus Christus, sonder die geringste insig en geheel en al sonder krag, omdat die liefde hulle ontbreek en hulle dus ook geen werk van liefde in die geestelike ryk navolg nie. Hulle is arm en ellendig en weet nie waarheen hulle hul om hulp moet wend nie, omdat hulle geen geloof het in die Een Wie hulle kan verlos van alle sondes en leed, Jesus Christus, wat elke roep na Hom waarlik sou aanhoor. Die geestelike ryk neem alle siele op wat van die aarde heengegaan het, maar hoe verskillend is die sfere wat hulle nou 'n blyplek bied. Die ryk van die duisternis is egter die digste bevolk en neem voortdurend nuwe inwoners op, omdat op aarde ook groot duisternis is en die siele dieselfde plek opsoek as wat hulle verlaat het. Daar is die nood so ondraaglik, dat die siele hiervan sou wou ontvlug, wat hulle egter nie uit hulself kan doen nie, maar ondersteuning nodig het. Hierdie siele keer steeds weer na die aarde terug en hou hulself op in die nabyheid van mense met wie hulle op aarde noue bande gehad het, of as gevolg van dieselfde karaktertrekke, vir hulle welkome voorwerpe is om hul eie wil op oor te dra, dus indirek verder te werk op aarde. Sulke siele kan maar moeilik verbeter word en tog moet daar ook aan hulle in die gebed gedink word, sodat hulle deur voorbidding opwellinge kry wat tot 'n verandering kan lei. Waar 'n liefdevolle gebed die siele van die gestorwenes volg, is daar steeds hoop dat hulle spoedig die duistere blyplek kan verruil vir 'n swak skemeroord en dan soek hulle lig totdat hulle dit vind. Die siele van die duisternis moet dikwels baie lank in die diepte vertoef, omdat hulle geen poging aanwend om daaruit te kom nie. En slegs die verlange na lig lewer vir hulle lig op. Daarom sal julle mense nie genoeg kan bid vir hierdie siele, dat hulle op die lig sal afstuur, dat die begeerte in hulle sal ontwaak om in 'n effens ligter omgewing te kom nie. Want die wil van die wesens is beslissend en vir die versterking en verandering van 'n verkeerde wil sal julle mense steeds weer moet bid, wanneer julle die siele wil help wat skielik van die aarde heengegaan het, wat weggeroep word uit die middel van die lewe en weinig of heeltemal geen geestelike insig besit nie. Hulle kan gehelp word as julle hulle maar wil help, as julle aan hulle liefde skenk en hulle sou wil verlos uit die duisternis. Die nood is baie groot en kan nie deur middel van dwang opgehef word nie. 'n Voortydige wegroep van die aarde is dikwels 'n daad van barmhartigheid vir hierdie siele, sodat hulle nie nog verder wegsink nie. Want dan sou die verlossing uit die diepte nog veel moeiliker gewees het, omdat die wil dan nog halsstarriger is en heeltemal teen God gerig. Dink daarom aan hulle wat skielik van die aarde heengaan en stuur hul liefdevolle gedagtes na, sodat hulle hul deur julle aangetrokke voel om na die aarde terug te keer en hulle van julle kan leer. Want hulle sal hulle steeds ophou in die nabyheid van diegene wat aan hul liefde gee. Hulle sal veel eerder bereid wees om onderrig deur middel van gedagtes van julle aan te neem as wat hulle dit op aarde sou gedoen het. En vir sulke siele kan die voortydige dood nog die enigste weg wees na 'n verandering van wil, as julle hulle krag gee deur julle liefde, deur julle gebed, wat bestem is vir die verlossing van hierdie arme siele uit die duisternis. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205