BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 119

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

“Ek is die Lig van die wêreld” - Lig is waarheid 5592 Ek is die Lig van die wêreld en slegs daar waar Ek is, kan die lig skyn, maar waar Ek egter nie is nie, is duisternis. Wie hierdie woorde diep in sy hart laat deurdring, sal ook spoedig deur ‘n ligstraal aangeraak word, want hy sal insien dat hy die weg na My moet neem om by die lig te kom. Maar lig is Waarheid en die Waarheid kom van My. En so kan niemand in die Waarheid wandel wat homself vêr van God af bevind nie, wie My nie Self in hom opgeneem het, sodat Ek ‘n lig in hom kan aansteek nie. Maar om My op te neem beteken om die liefde vir homself tot eiendom te maak, want wie in die liefde leef, leef in My en Ek in hom. Ek is dus die Liefde, die Waarheid, die Lig, die Lewe. Sonder My leef julle andersins in die duisternis. Waar julle ook maar êrens anders die lig wil soek, sal julle haar nie vind as julle haar nie deur die liefde in julleself aansteek nie, as julle My, Wie Self die Liefde is, nie tot julle trek deur werksaam te wees in liefde nie. Daar kan wanorde in julle gedagtes wees, maar dan is daar ook wanorde in julle hart, dan is die liefde, wat alles volgens die ewige wet orden, nie in julle nie, wat ook julle denke in Waarheid lei en geen onduidelikheid, geen vrae en geen twyfel oor julle laat kom nie. So is daar dus eers lig in julle wanneer Ek onderdak gevind het in julle hart, omdat Ek die Lig van ewigheid is. Dit staan julle egter vry om die lig te kies of die duisternis. Glo julle in My deur Wie die lig in die wêreld gekom het, glo julle in Jesus Christus en Sy verlossingswerk, dan sal julle ook probeer om My te wen, julle sal julle deur My uit die duisternis laat wegroep, julle sal na My stem luister, julle sal My gebooie van die liefde herken as My Wil en julle sal My Wil ingaan terwille van die lig, julle sal verlang na My, na My Liefde, na die lewe wat Ek julle beloof het, julle sal insien dat daar sonder My geen lewe bestaan nie en dus vrywillig in die ligskynsel tree wat Ek uitstraal, julle sal die lig soek en haar ook vind. Julle sal in die Waarheid verkeer sodra julle in die liefde leef. Daar is geen ander weg om tot die Waarheid te kom as deur die liefde nie. En dit sal vir julle ook die dwaling begryplik maak wat oor die hele wêreld verbreid is, wat onvermydelik daar moet wees waar geen liefde is nie. Die liefde het egter verkoel onder die mense. Waar sou nog Waarheid aan te tref wees Wie daar nie kan wees waar Ek nie Self is nie, Wie nie buite My kan bestaan nie en Wie deur die liefdeloosheid van die mense self verdring word. Waar geen liefde is nie, is duisternis, ook al is die verstand van die mense hoe hoog ontwikkeld. Ek is die Lig van die wêreld, maar Ek is ook die ewige Liefde, waar egter die lig gedoof word, waar die liefde nie te vinde is nie, daar is ook duisternis van die gees, daar is dwaling, onkunde, verblinding en geestelike verwaandheid, want daar heers die vors van die duisternis, wat die Waarheid wil verdring en daardeur ook Hom, Wie die ewige Waarheid en die Lig van ewigheid is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205