BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 121

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die oorwinning van die materie 5594 Julle moet daarvan bewus word dat alles verganklik is en dat julle netso ‘n verganklike liggaam het. Dat julle alles sal moet agterlaat wanneer die uur van skeiding van die aarde gekom het, dat slegs julle siele dan sal bly bestaan, maar wel in dieselfde gesteldheid as wat julle haar op aarde gegee het. Julle moet self bewus word dat sy dieselfde houding, wat julle as mens tot die wêreld gehad het, saamneem na die Ryk in die hiernamaals. Dat sy in die Ryk dus net so sal hang aan die materie of dit verag soos wat sy dit op die aarde gedoen het. Dat ‘n buitengewone leedvolle toestand egter dan haar lot sal wees wanneer slegs die materie haar verlange en begeerte was, wat sy nou moet agterlaat en arm en ellendig die ryk hierna ingaan. Daarenteen, hoe heeltemal vry en geluksalig sal sy nie gewees het as geen aardse dinge haar belas het nie, wanneer haar strewe en begeertes op aarde reeds geestelik gerig was. Mense, besef tog dat die wêreld julle slegs skyngoedere kan besorg wat nie blywend is nie en dat julle jul egter tot slaaf daarvan maak wanneer julle dit nie oorwin en as skyngoedere erken nie. Die hebsug na aardse goedere is die grootste gevaar vir die menslike siel en die hebsug is sterk by die mense op hierdie aarde en groei steeds meer, hoe nader dit aan die einde kom. Die mense is heeltemal verblind in hulle gees en hulle denke is verward. Hulle ywer en werk slegs vir wêreldse goedere, maar slaan geen ag op hulle siele nie, wat hulle gebrek laat ly en tog bly slegs sy bestaan wanneer al die ander verdwyn en vergaan het. En tog word die mense onophoudelik gewys hoe nutteloos hulle doen en late is, welke lot op hulle siele wag na die dood. Hulle word daarop gewys en word slegs gewaarsku en vermaan, maar word egter nie gedwing tot verandering van hulle vrye wil en eie gedagtes nie. Maar die vermanings en waarskuwings slaan hulle in die wind en bly ook onbeweeglik deur die voorspellings van die naderende einde, omdat hulle dit nie glo nie. En daarom uiter God Homself somtyds baie duidelik deur van die mense weg te neem wat hulle nie vrywillig van wil afsien nie. Dit is ‘n Goddelike openbaring wat maar deur min as sodanig erken word. Dit is ‘n openbaring wat die mense duidelik genoeg die werk van God te siene gee; omdat hulle nie daarteen kan opstaan nie en nie in staat is om hulself daarteen te verweer nie. Hulle moet hulle volledige onmag toegee en kan dus ook insien dat ‘n hoër Mag werksaam is, volgens Sy wil. En tog wil hulle hierdie Mag nie aanvaar nie, ja eerder ontken hulle nog die Mag en dit kan hulle nie belet word nie, omdat hulle in die besit is van ‘n vrye wil. God spreek oral en Sy stem kan deur ieder en elk gehoor word, maar tog bly die meeste onbeweeglik daaroor en rig hulle hul oë na die wêreld en haar goedere. In hulle harte verstom die begeerte na die materie nie, sodat hulle dit wat hulle verloor het, so vinnig as moontlik wil terugwen, maar die siel meer gebrek laat ly as voorheen. Desondanks laat God deur Sy bemoeienisse nie na om die mense van die materie te verlos nie en daar sal nog baie gebeur voor die einde, wat vir die doel nog dienstig is. En die seën is vir hulle verseker wat die doel van vernietiging en katastrofes insien en Hom ook erken, wat oor die skepping heers. Seën ook aan diegene wat God in al die gebeure herken en Hom aanroep om beskerming en hulp in elke nood. Hulle sal hulp gebied word op aarde en ook in die geesteryk en hulle sal lewe, ofskoon hulle liggaamlik gesterwe het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205