BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 122

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die wil bepaal die skenking van genade 5595 My Wil bepaal nie julle geestelike toestand, op aarde of in die hiernamaals nie, inteendeel, slegs julle eie wil bepaal dit. Geen mens word van My genade uitgesluit nie, geen mens kan sê dat hy nooit steun van My ondervind het nie, maar sy wil kies of en in hoeverre hy wil gebruikmaak van die skenking van My genade. Mense wat geestelik strewe, wat insig het, het nou hulle geestelike vlak bereik, sodat hulle die skenking van genade deur My kan benut, dit was slegs hulle wil wat My geen weerstand gebied het nie en wat bereid was om My Hand vas te gryp, wat Ek in medelydende Liefde na hulle uitgestrek het en alle mense sou dieselfde kan doen. My Hand strek Haarself uit na alle mense op velerlei maniere, om hulle op te trek uit die lae geestelike toestand na bo. Maar Ek kan hulle nie teen hulle wil in ‘n toestand verplaas wat die lot is van diegene wat My terwille is nie. Ek kan en wil hulle nie in gedwonge posisies verplaas nie, omdat ‘n positiewe ontwikkeling onder dwang nie werklik rypwording van die siel beteken nie, omdat elke dwang toestand teen My wet, teen die Ewige ordening ingaan. Maar met genade kan Ek die mense onmeetlik begunstig en slegs die aanneem van My genade bring verbetering van die geestelike toestand van die mens tot stand, nooit mag ‘n mens glo dat Ek My skepsele met voorkeur begunstig nie, elkeen ontvang soveel en so dikwels as wat hy begeer. Maar wie nooit na genade verlang nie, wie die aangebode genade afwys, bly ook onbekwaam vir elke geestelike strewe en elke geestelike insig word van hom weerhou. En weereens is ook slegs die wil van die mens deurslaggewend of hy werke van liefde wil verrig. Ook dit is beslissend, omdat die liefde hom al barmhartigheid besorg in die ruimste mate, want Ek is al so naby ‘n liefdevolle mens, dat die wil om hom te verwerp, nie meer aanwesig is nie en dan benut hy al die genade, dit wil sê, elke hulpmiddel wat Ek hom laat toekom, ervaar hy dan weldadig en hy verset homself nie meer daarteen nie; dit is die wil wat die mens tot liefde aanpor of hom die werksaamheid in liefde belet en so ook bepaal die wil die toevoer van genade, omdat elke weerstand opgegee moet word om sodoende deur die stroom van genade geraak te word. Elke mens kan rypword wanneer hy wil, omdat hy steeds krag kry wat hom toegestuur word, indien hy bereid is om hierdie krag goed te gebruik; en wat vir die een maklik is, kan vir die ander ‘n sterk selfoorwinning wees, maar steeds net omdat sy weerstand nog groot is en dit die wil van die mens bepaal. Maar Ek sou nooit van die mense in die lewe op aarde ‘n omvorming van hulle wese vra, wanneer dit onmoontlik sou wees nie en Ek verlang ook nie iets wat moeilik te vervul sou wees nie. Ek verlang slegs dat hy sy weerstand opgee, waarvoor die wil dus bepalend is; Maar as die weerstand eenmaal opgegee is, dan is al die ander heel maklik, omdat My genade nou onophoudelik instroom en alles moontlik maak wat tevore onmoontlik was: Want alles is genade wat My medelydende Liefde aanwend om julle te help: Elke dag wat julle nog op aarde het, is genade, genade is vir elkeen ‘n wyse hoe julle julle lewenskrag korrek sal kan benut, genade is vir elkeen ‘n hulpverlening wat julle deur My Woord aangebied word, omdat My Woord julle op hoogte sal hou van My Wil en julle lewenstaak aan julle oorbring en dat julle deur die kennis ‘n ware lewenswandel sal kan lei en dus tot sielsvolwassenheid kan kom. My Liefde laat julle sonder mate genade toekom, maar dwing nie julle wil af nie en daarom sal julle wel geluksalig kan word, maar ook nog eindeloos lank in ‘n ongelukkige toestand bly, totdat julle tog eens julle wil verander het, totdat julle die weerstand opgee en na My en My Liefde sal verlang. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205