BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 123

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

“Ek is sedert ewigheid”; - Die skepping van Lucifer 5598 Ek is sedert ewigheid en Ek sal bly tot in alle ewigheid. Ek is die hoogste en mees volmaakte Wese en uit My het tallose wesens voortgekom, eweneens in volmaaktheid, omdat Ek niks anders as die volmaakte kan skep nie. En so was ook die wese wat deur My geskape is, vol van mag en krag. Hy was nie beperk in sy werksaamheid nie. Hy kon dus skep en vorm gee net soos Ek, want hy het My Krag gebruik, wat hy onbeperk van My onttrek het. Die uitstraal van krag in My skepsels was 'n gebeurtenis wat My onnoemlik gelukkig gemaak het en My Wil om lief te hê steeds weer aangespoor het om My skepsels te voorsien van My Krag. Maar Ek het dit voortdurend gedoen via My eerste geskape wese om hom in dieselfde mate gelukkig te maak en tot skeppende werke aan te spoor. Maar die uitstraling van My Liefde het toe geen weerklank meer gevind nie. Die eerste geskape wese het My nie meer as Bron van krag erken nie, maar homself daarenteen as voortbrenger van hierdie krag gewaan, omdat hy in vrye wil kon skep en gevolglik ook niemand bo hom wou erken nie en dit was sy ondergang. Want hy het hom doelbewus van My losgemaak en gevolglik ook van die liefde, ofskoon hy kragtig en magtig gebly het, omdat Ek My Krag nie teruggetrek het van 'n wese wat deur My Liefde geskape is nie. Hy het dus wel sy krag behou, wat nou egter geen liefdeskrag meer was wat 'n opbouende uitwerking gehad het nie, maar 'n verwoestende, ontwrigtende werking gehad het, omdat die liefde ontbreek het. Tog het die wese My skepsel gebly, want My Liefde kan Haar nie afwend van dit wat deur My Liefde voortgebring is nie. Maar hierdie wese het 'n aanvang, 'n begin gehad, terwyl Ek is sedert ewigheid is. Alleen dit sou al die eerste geskape wese die bewys moes gegee het dat hy nie die hoogste, die eerste Wese was nie. Want hy was op hoogte van sy begin en hierdie kennis moes sy liefde vir My, vir die Wese wat hom laat ontstaan het, uitermate laat ontvlam het. Want hy was oorgelukkig in sy, deur My volmaak geskape, toestand en hy kon sy geluk voortdurend laat toeneem het deur die skepping van wesens wat gelyk was aan hom. En hierdie skepping moes hom ook aan Hom laat dink het wat hom die lewe gegee het. Hierdie kennis was in hom, in die eerste geskape gees. Hy was daarom die ligdraer wat al sy kennis kon oordra aan die wesens wat uit sy wil voortgekom het, maar wat almal My Krag as oersubstansie gehad het, wat almal gebore is uit die Liefde Wie die eerste geskape gees voortdurend deurstroom het en in My haar oorsprong gehad het. En ten spyte van hierdie insig, ten spyte van die helderste lig wat die wese deurstraal het, het die wese geval, homself weggedraai van My af. Hy het die ewige Liefde van hom af weg gestoot. Hy het sy krag nie meer volgens My Wil gebruik nie, maar teen My. Maar hy kon hom nie losmaak van My nie. Hy kon ook nie meer vergaan nie, hoewel hy eens 'n begin gehad het, want dit was krag uit My wat ewiglik nie kan vergaan nie. Dit kon slegs tot ‘n bepaalde punt negatief werksaam wees om, wanneer hierdie punt oorskry is, te verander in positiewe krag. Maar Ek vergaan in der ewigheid nie en wat eenmaal van My uitgegaan het, sal ook onvermydelik na My terugdraai. Maar dan sal hy so 'n verandering deurgemaak het, dat hy homself sal herken as ‘n ligvonk wat op die ewige Lig afstuur en dat hy by My en in My sy geluksaligheid sal vind en dat Ek hom nou met My Liefdeskrag sal deurstraal tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205