BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 124

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

'n Goeie Arts vir die siele – Heilsame middele 5601 Aan julle mense word waarlik heil gebring deur die verkondiging van My Woord. Julle siele is siek en hulle moet gesond gemaak word en net 'n goeie arts kan hul die regte middel gee wat hul genesing bring. Slegs 'n goeie arts sal jul siekte herken en weet wat julle kortkom. En slegs 'n goeie arts sal julle kan vrymaak van siekte en leed, want 'n goeie arts het die Liefde in hom en hy wil nie dat die mense ly wanneer hy hulle redding kan bring nie. Maar julle siele is siek en het dringend hulp nodig. Julle lei 'n lewe wat die siel skaad en julle sal eers moet insien waarin die nadeel bestaan wat julle lewens op aarde aan die siel skenk. Julle sal onderrig moet word, omdat julle heeltemal onkundig is. Wanneer My Woord aan julle verkondig word, spreek die Arts van jul siele self tot julle en Hy gee julle die riglyne om die siel na genesing te voer. Maar julle sal daarna moet luister. Julle sal moet opvolg wat Ek julle aanraai. Julle sal aan jul siele moet dink wat hulle in ellende bevind solank as wat julle nie doen wat Ek verlang nie, solank as wat julle My Woord nie opvolg nie. As Arts van julle siele tree Ek julle steeds tegemoet waar My Woord verkondig word. En julle sal waarlik daarvan oortuig kan wees dat Ek julle niks verkeerds sal voorskryf nie. Julle sal met sekerheid die herstel van jul siele kan verwag wanneer julle aan My Woord gehoorsaam is, want dit het die krag van genesing in Homself. Dit besorg die siel wat haar kortkom, dit versterk haar en bring haar tot lewe en sy ontwaak in 'n nuwe lewe, want die voorafgaande toestand was maar eentonig, sonder lig en krag. Laat julleself deur die Arts van julle siele raad gee en help, want slegs die Liefde beweeg My daartoe om aan julle hulp te verleen. En My Woord moet julle My liefde bewys, sodat julle julself vol vertroue aan My voorsorg kan oorlaat, sodat julle My sal gehoorsaam en so 'n lewe sal tegemoetgaan wat nooit meer sal eindig nie, al word julle liggaamlike lewe ook beëindig. Maak seker dat julle siel nie siek die geestelike ryk sal binnegaan nie, want dan is die genesing aansienlik moeiliker. Want julle sal slegs in die verkondiging van My Woord die regte medisyne kan vind, wat vir julle op aarde altyd binne bereik is, terwyl daar in die ryk hierna eers baie liefdevolle hulp nodig is, alvorens julle dit as redding vir jul siele sal herken en dan sal julle moet begeer om dit te kan ontvang. Op aarde tree die Arts van julle siele julle voortdurend tegemoet en Hy bied julle Sy geneesmiddel aan. Moenie dit laat verbygaan nie, laat julle gesond en versterk maak. Maak julle siele kragtig met My Woord en julle sal gesond word en bevry wees van alle nood. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205