BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 129

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Vaderhuis en geluksaligheid 5611 Julle moet julle intrek neem in My Vaderhuis, julle sal tot in ewigheid daar bly waar Ek julle eerste geplaas het om aller geluksalig werksaam te wees. Maar dan sal julle jul God en Vader van ewigheid kan sien in Jesus Christus. Ek sal onder julle wees en julle geluksaligheid sal onmeetlik wees en bly, want tot in ewigheid kom daar aan die heerlikheid in My Ryk geen einde nie. Dit wat julle sal kan bereik, is so onbegryplik en oorweldigend dat julle niks anders meer op aarde sou nastreef as julle hierdie heerlikheid vir julleself sou kon voorstel nie. Maar julle sal, sonder om daarvan op hoogte te wees, moet strewe na My Ryk, julle sal in vrye wil na julle Vaderhuis moet terugkeer, omdat julle lotsbestemming dan eers die geluksaligheid is wat as voorwaarde het, dat die wese in vrye wil die volmaaktheid moes bereik het. Ewig is hierdie geluksaligheid vir julle weggelĂȘ, dog dit is aan julle oorgelaat hoe lank julle jul terugkeer na die Vaderhuis nog wil uitstel, want julle bepaal self die tyd en dit kan by julle liggaamlike dood te laat wees om julle rypheid op hierdie aarde te verkry. Ek wag op julle almal en Ek hou vir almal van julle die woning gereed. Laat julle jul deur hierdie woorde van My aangespreek voel, laat julle aanspoor om ernstig daarna te strewe om na My te kom in My ryk, stel vir julleself die heerlikste lot voor en tog sal julle nie by benadering die ware beeld kry van dit wat Ek berei het vir Myne nie, vir die mense wat My liefhet uit hul hele hart en met hul hele siel. En julle sal dit alles kan bereik as julle My gebooie onderhou, om My en julle naaste lief te hĂȘ. Julle sal julle slegs deur onbaatsugtige naasteliefde so moet omvorm dat die geesteryk met Haar Lig julle kan opneem sonder dat julle vergaan. Dan sal julle jul Vaderhuis kan betrek, dan kom Ek julle Self tegemoet en sal julle lei na alle heerlikhede en julle sal in My nabyheid met My Liefde deurstroom word en sal onbeskryflik geluksalig wees en bly tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205