BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 13

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Verandering van wil deur voorbidding 5313 Die ryk van duisternis hou sy siele gevange, omdat daar nie groot krag nodig is om hierdie siele gekluister te hou nie, want hulle bied geen weerstand nie, omdat hulle wil te swak is. Hierdie wil kan egter deur voorbidding 'n versterking ervaar. Julle mense sal moet glo dat julle tot alles in staat is deur 'n liefdevolle gebed vir hierdie gekluisterde siele, wat daardeur die begeerte in hulle sal voel om te ontwaak en vry te word uit die kettings van satan. Hierdie begeerte kom dikwels slegs vir oomblikke in hulle op, maar dit duur altyd langer, hoe meer dikwels in liefdevolle voorbidding aan hierdie siele gedink word. Dit is dan asof hulle uit 'n diep slaap ontwaak. Hulle word lewendig en soek na 'n geleentheid om uit hul boeie te ontsnap, want hulle ondervind die duisternis as 'n kwelling en verlang na die lig. Wanneer hierdie verandering begin het as gevolg van liefdevolle voorbidding, is hierdie siele ook gewillig om te soek en die kleinste ligstraaltjie laat hulle vinnig na die plek gaan waar dit vandaan gekom het en hulle begin om te lewe. Die vors van die onderwêreld laat hulle egter nie so maklik vry nie, daarom sal lig en duisternis mekaar in die begin afwissel. Hulle sal tydelik van hulself bewus wees en dan weer heeltemal onwetend in die duisternis ronddwaal. Daarom moet daar met liefdevolle geduld met hierdie siele omgegaan word. Hulle moet steeds deur gebed van krag voorsien word. Hulle moet deur liefdevolle gedagtes nader geroep word en dus altyd weer aan hul duister gebied onttrek word. Hulle moet deur middel van gedagtes opheldering ontvang en op Jesus Christus, hulle Verlosser, gewys word, sodat hulle hulself tot Hom kan wend en Hom kan aanroep om hulp en erbarming. Die siele uit die duisternis is dikwels verhard en moeilik om te onderrig, maar hulle voel die weldaad van 'n liefdevolle gebed en dit versag ook stadig die hart wat meestal verhard is. Dit wil sê: 'n Mens kan deur liefdevolle voorbidding sulke siele aan die duisternis ontwring. Dit sal altyd ’n resultaat hê, wanneer die wil om te help, ook die wil van die siel versterk en nie verswak nie. In die ryk hierna bestry bose siele dikwels mekaar, maar nooit sal 'n bose siel skade aan die mens doen wat vir haar bid nie. Die liefde van 'n mens kalmeer ook die mees opgewonde siel, soos hulle andersyds die swakste siel laat oplewe en aanspoor om haar toestand te verbeter. Liefdevolle voorbidding van die kant van die mense op aarde, is 'n groot verlossingsfaktor wat veels te min deur die mense besef word. Waar daar ook maar aan hierdie ongelukkige siele gedink word, daar is ook die verlange na lig lewend en dit beteken altyd 'n verandering van die wil van die siel, waarmee dan ook rekening gehou moet word. Die siel moet self wil dat sy verlos word en hierdie wil bring dikwels die liefdevolle voorbidding van 'n mens op aarde tot stand. Daar kan dus oor die dood heen nog liefde beoefen word. Ook uit die duisternis kan die siele nog gered word, want die liefde is 'n krag wat tot alles in staat is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205