BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 131

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Troosryke woorde van die Vader 5616 Ek is waarlik baie naby aan julle, ook wanneer julle julself deur My verlate voel, want Ek vergeet julle nie. Ek hou My dikwels net verborge om julle aan te spoor om na My te roep, want julle moet My nie vergeet nie. Die verbinding tussen julle en My deur die gedagtes het die uitwerking van 'n ware wonder op jou siel en dit wil Ek die siel laat toekom. En daarom mag julle nie lou word in jul verlange na My nie. Julle moet steeds weer deur middel van gedagtes op My fokus, omdat julle julself dan open en My Kragstroom na julle lei, wat na almal gaan wat hulle met My verbind. Daarom sal daar ook oomblikke oor julle kom waarin julle bedruk sal wees, waarin die nood julle angstig maak en julle hulp sal soek by My en julle versoeke sal geensins vergeefs wees nie. Want as julle na My roep, hoor Ek julle en gee Ek aan julle wat julle verlang, naamlik My teenwoordigheid wat steeds vir julle hulp beteken. Elke vrees en bekommernis is waarlik onnodig, solank as wat julle kontak met My mag soek in gedagtes of deur werke van liefde. Ek is nie vêr van julle af nie en sou ek dit wel wees, dan is julle roep om My nabyheid waarlik die beste middel om julle van My teenwoordigheid te verseker. Want elke verlange van die hart vervul Ek, omdat dit tog 'n gelowige hart is wat My roep en Ek haar nooit sal teleurstel nie. Elke gedagte van julle trek My na julle, sodra dit hom bevestigend na My uiter. Daarom sou daar geen nood op aarde hoef te wees nie. Julle sou elke sorg kon besweer, sodra julle My maar sou aanroep en al julle nood en sorge aan My voorlê. Want Ek kan en wil julle help wanneer julle My vertrou. En julle vertroue kom tot uitdrukking wanneer julle deur middel van gedagtes in verbinding kom met My, in die hoop wat julle op My vestig, as julle Vader Wie Sy kinders liefhet en hulle dus ook nie in die nood sal laat nie. Vergeet My nie. Bly in gedagtes steeds met My verbonde en dan sal Ek altyd by julle aanwesig wees en waar Ek is, kan geen nood wees nie. Waar Ek is, is ook die Helper Wie alle nood kan uitban. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205