BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 133

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Geloofstryd - Antichris - Bely voor die wêreld 5621 ‘n Sterk beproewing sal aan julle opgelê word gedurende die laaste tyd voor die einde en wat julle as onmoontlik sal beskou, sal gebeur. Want elke geloof sal bestry word en as gevolg daarvan sal die mense hulle geloof onder mekaar verloën, sodat niemand meer sy gesindheid sal laat sien nie en elkeen die vyand sal wees van die ander. Maar hier vra Ek van julle, as My aanhangers op aarde, ‘n openlike belydenis, want die tyd het dan aangebreek waarvan geskrywe staan: “Wie My sal bely voor die wêreld, hom sal Ek bely voor My Vader”. Want so ‘n belydenis kan nog vir baie ‘n bemoediging wees, sodat hulle hulself nie sal verberg en ook geen aardse vyande sal vrees nie. Dit sal ‘n moeilike tyd wees en tog hoef julle dit nie te vrees nie, solank as wat julle julleself in gedagtes met My verbind, want Ek sal Self by julle wees en sal julle skrede, julle woorde en gedagtes lei. Vrees hom nie wat wel julle liggaam, maar nie julle siele kan dood nie. Sodra dit oor julle geloof gaan, sal julle ook weet dat die tyd aangebreek het wat Ek verkondig het en dat die laaste einde nie meer vêr is nie. Die voorafgaande geloofstryd sal die laaste fase op die aarde wees en so seker as wat dit sal ontbrand, so seker sal ook die einde kom waarna julle, My dienare en getroues, maar net hewig kan verlang, omdat dit vir julle verlossing uit alle nood sal bring. Maar die voorafgaande tyd moet daar wees om die mense nog die geleentheid te gee om ‘n keuse te maak. Dan eers sal dit blyk wie aan My en wie aan My teenstander behoort, wie die wêreld meer liefhet as vir My en homself daarom aan hom sal oorgee, want hy sal My verloën. En die skandelike optrede teen die van Myne sal ‘n getuienis wees van die aktiwiteit van My teenstander, wat homself in die Antichris sal beliggaam en brutaal teen My aanhangers sal optree en dus ook teen My. Maar julle krag en julle moed om My te bely en julle wil om lief te hê sal toeneem en Ek sal julle bystaan op so ‘n ooglopende wyse, dat julle My sal herken en My Naam dan ook nog steeds harder sal bely voor die wêreld. En terwille van My uitverkorenes sal die dae verkort word, baie vinnig sal die einde kom en Ek sal Self kom om Myne te help en sal hulle wegneem, sodat hulle van die vernietigingswerk op die aarde verskoon bly en vrede sal vind na die moeilike tyd van beproewing. Maar al die ander sal deur die laaste oordeel getref word, want alles sal vervul word soos wat dit verkondig is in die Woord en Geskrif. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205