BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 135

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Stry met die Swaard van die Mond 5627 Neem die stryd op teen alles wat geestelik teen julle gerig is. Stry met die swaard van die mond, want dit is ‘n Heilige stryd. Julle is stryders vir My en My Ryk. Dit wat geestelik teenstrydig is met julle, wanneer julle My en My Ryk teenoor die wêreld verdedig, is teen My gerig. My suiwer evangelie moet aan die mense verkondig word. Daarom stuur Ek My dissipels die wêreld in, sodat hulle al die volkere kan onderrig. Slegs deur die suiwer evangelie, slegs deur die Waarheid, kan hulle die ryk van God verkry, want die Waarheid maak My bekend en wys die weg na My. Sodra die Waarheid misvorm word, word die weg na My ook ongelyk. Ek is dan nie meer duidelik herkenbaar nie, die mens se doel word onduidelik en kan daarom nie meer nagestreef word nie. As die weg na die ewige lewe nou aan die mens getoon moet word, dan moet die Waarheid eers weer die baan hulle breek. Ekself moet helder en duidelik herken kan word. Eers dan sal die mense weer na die korrekte doel streef; hulle sal My kan bereik en salig word en ewig lewe. Ekself is die Weg, die Waarheid en die Lewe! En julle wie Ek as My dissipels vir die eindtyd uitgekies en opgelei het, julle sal die Waarheid ken. Van My het julle Haar verneem en julle sal ook weet watse gevaar dwaling en leuens is en in welke geestelike nood die mense hulle bevind wat nie in die Waarheid onderrig word nie. Daarom sal dwaling en leuens ‘n sterk vyand van My wees en ook van julle wat in die Waarheid vasstaan. En teen hierdie vyand moet julle te velde trek. Hierdie opdrag gee Ek julle altyd weer, naamlik dat julle vir My en My Ryk moet stry, dat julle moet stry met die swaard van julle mond. Julle sal weliswaar baie vyande vind wat met oortuiging aan hulle valse leer sal glo, maar julle kan teenoor hulle dwaallere die suiwer Waarheid stel en julle sal hulle steeds kan verslaan, mits hulle geen openlike aanhangers van die vors van die duisternis meer is nie, in soverre dat hulle absoluut nie die lig en die Waarheid wil sien nie, dat hulle nie vir die ingesiene reg stry nie, maar vir hulself en hul mag. Julle swaard sal waarlik skerp geslyp wees, want julle sal alles wat vals is, kan weerlê. Die woorde sal julle in die mond geplaas word, want My Gees sal julle lei. Ek sal julle as Leëraanvoerder bystaan en die Waarheid sal seëvier, maar dit kan egter ook baie offers kos van die kant van die vyande af, wat liewer ten gronde sal wil gaan as om die dwaling op te gee, om nie hulle mag te verloor nie. By hulle sal dit ook nie meer om die suiwer Waarheid gaan nie, veeleer sal hulle probeer, as verteenwoordigers van My teenstander, om die lig te verduister, eerder as om dit te laat skyn. Daarom sal hulle die slagoffers wees van die stryd wat uitgeveg sal moet word aan die einde van hierdie tyd. Want die vors van duisternis sal My nog ten slotte die stryd aansê. Hy sal probeer om My te onttroon met leuens en laster en daarom sal julle teen hom moet optree. Ek sal deur julle wil spreek tot hulle wat deur My teenstander oorheers word en Ek sal ook nog die weg aan hulle wil toon wat na die ewige lewe lei, wat egter slegs deur middel van die Waarheid betree kan word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205