BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 136

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Om jou terug te trek in die stilte - Tyd van nood 5629 Bly herhaaldelik stilstaan by geestelike gedagtes. Trek julle terug in die stilte. Hou tweespraak met julle Vader van ewigheid en bring so die verbinding met die geestelike wêreld tot stand, sodat haar strale julle kan raak, sodat julle dus 'n oop hart kan hê, dat daar in julle geen weerstand kan wees teen die stroom van genade van Bo nie. Die Krag van God se Liefde kan nie by julle werksaam word solank julle julself afsluit nie. Dus moet julle wil bereid wees om Krag uit God in ontvangs te neem. Julle sal baie dikwels die oopmaak van die bewussyn moet oefen en julle sal met diepe vreugde 'n geestelike versterking bemerk. Julle sal nie meer die gevoel van alleen wees ondervind nie. Julle sal dan 'n verhouding met die geestelike wêreld tot stand bring wat julle 'n stellige sekerheid teenoor die aardse wêreld sal gee. Laat die aardse wêreld nie heerskappy oor julle verkry nie, maar stel steeds die geestelike wêreld voorop. Dit wil sê, laat God Self steeds by julle aanwesig wees deur 'n bewuste verlange na Hom. Net so sal julle siele kan rypword, want dan sal julle alles bewustelik doen. Julle sal probeer om in alles volgens die Goddelike Wil te lewe, want julle sal al jul sinne op die geestelike gerig het. In die komende tyd sal julle hierdie ingesteldheid sterk nodig hê, want die wêreld sal julle baie lastig val. Julle sal baie krag nodig hê en julle sal dit steeds maar net kan ontvang deur lewende kontak met God, met die wêreld wie jy ondersteun in die strewe om opwaarts te gaan. En dit sal steeds moeiliker word om julle sinne slegs op die geestelike te rig. Oefen daarom vooraf ywerig. Leef geen dag suiwer wêrelds nie. Trek julleself steeds weer terug in die stilte. Gebruik elke geleentheid om jul gedagtes omhoog te stuur. En al laat julle ook maar net 'n kort roep uit jul hart opstyg, dit sal gehoor word en die wesens van die lig sal julle nie alleen laat as julle om ondersteuning vra nie. Stry daarom om julle te verseker van God se teenwoordigheid. Bly in die liefde en vertrou op Hom, dat Hy sal regmaak wat krom is, dat Hy sal genees wat siek is. En glo dat Hy sterker is as alles wat julle vrees, wat julle bedreig. Vertrou op Hom en gee julle aan Hom oor as Sy eiendom en Hy sal julle waarlik nie verlaat nie. Begin en eindig elke dag met Hom en Hy sal julle voortdurende Begeleier wees. Hy sal julle lei uit alle nood. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205