BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 137

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Geestelike omkeer - Verandering van die aarde 5630 Julle moet geen valse hoop koester en ‘n groot verandering ten goede op hierdie aarde verwag nie, wat daaruit bestaan dat die geestelike ingesteldheid van die mense sou kon verbeter en daar weer ‘n lewe in geloof en liefde op aarde te siene sou wees. Hierdie aarde sal so ‘n geestelike verandering van mense nie meer belewe nie, maar ‘n geestelike omwenteling is ophande. Sodoende sal die aarde dus verander word. Sy sal eers ‘n omvorming ondergaan en die mensegeslag wat hierdie nuwe aarde dan sal bewoon, sal op ‘n hoë geestelike vlak staan. Wie egter glo en hoop dat die mense hulself op aarde nog sal verander, sodat ‘n ander tyd sal aanbreek, die vergis hulself geweldig. En aan hom is ook nog weinig bekend van die heilsplan van God, Wie met ‘n verandering van die ou aarde geen ander doel voor oë het nie as slegs ‘n geestelike suiwer en hoogstaande mensegeslag. Want ook die opwaartse ontwikkeling van die geestelike substansies wat nog in hulle vorm gekluister is, moet bevorder word. En sodoende moet ‘n nuwe verlossings- of ontwikkelingsperiode begin, wat eers ‘n verandering van die uiterlike vorm van die aarde vereis. Die vergeesteliking van die mense op aarde sou waarlik ook beantwoord aan die Goddelike heilsplan en nuttig wees, ook vir die geestelike substansies wat nog in die skeppingswerk gekluister is. Maar by die lae geestelike peil van die mense tans, in hierdie huidige tyd, kan ‘n verandering nie meer verwag word nie. Hulle word beheer deur die wêreld en aan hulle geestelike ontwikkeling dink hulle nie meer nie. Hulle strewe is daarom steeds meer op die diepte gerig en hulle veroorsaak so self die einde, naamlik die oplos van die skepping, die vry word van alles wat in die skepping gekluister is en hulle eie hernude kluistering in die materie van die skepping van die nuwe aarde. Dus is ‘n leer wat ‘n geestelike verandering op hierdie aarde ten goede verteenwoordig, verkeerd, hoewel ‘n geestelike ommekeer op hande is. Die mense wil egter nie glo aan ‘n vergaan of aan ‘n einde van hierdie aarde nie. Die gedagte is vir hulle totaal onbegryplik en daarom veronderstel hulle dat hulle nog ‘n verandering ten goede kan verwag, terwyl hulle andersyds van ‘n komende omwenteling oortuig was. Die geloof aan ‘n naby staande einde van hierdie aarde ontbreek egter by die mense en het ‘n nadelige invloed, want met so ‘n geloof sou hulle hul tyd beter kon benut. Hulle sou bewustelik gelewe het, dit wil sê, probeer het om die Goddelike wil te vervul in die erkenning dat slegs as hy homself verander, hy homself sal vrywaar van die lot van die hernude kluistering in die nuwe skepping. Dit ontbreek die mense aan kennis en geloof en kan selde met oortuiging aan hulle oorgedra word. Genoeg aanwysings word aan hulle gegee, maar dit is aan hulle vrye wil oorgelaat of hulle hulself daardeur wil laat beïnvloed al dan nie. Hulle vermoed en voel wel dat hulle voor groot gebeurtenisse staan, maar hulle wil nie glo dat dit so ingrypend sal wees dat ‘n aardse periode ten einde gaan loop en ‘n nuwe gaan begin nie. As die mense die liefde sou beoefen, sou hulle dit egter goed kon glo. As hulle liefde aan hulle medemens in nood sou skenk, sou hulle self die lig kon ontvang. Dan sou hulle ook besef het in watter uur hulle lewe en sou hulle aan niks, wat aan hulle oor die einde verkondig word, getwyfel het nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205