BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 139

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Alle bereidwilligheid om te help, word deur God geseën 5635 Glo My Woorde dat Ek alles seën wat gedoen word met die bedoeling om te help. Die bereidwilligheid om te help is onselfsugtige naasteliefde wat nooit My misnoeë kan wek nie. En ek gee julle mense dikwels die geleentheid om julle wil in werking te stel, ek stimuleer jul gedagtes en gee julle ook die krag om alles te bereik wat julle ook al genoodsaak voel om te doen. Moet net nie streef na aardse gewin deur dit te doen nie, want slegs onselfsugtigheid is kenmerkend van die regte soort liefde; julle moet altyd wil gee, maar nooit beoog om iets vir julself te bereik deur jul optrede nie. Gevolglik, waar julle ookal dink dat julle in staat is om te help, moet julle julself nooit terughou nie, want julle arbeid in liefde help nie met om lyding te verminder nie, maar wek ook wederkerige liefde en bereik dus die edelste doel, naamlik om liefde aan te steek in die persoon se hart wat die arbeid van julle liefde ontvang en om sodoende lewe te gee, want slegs liefde wek lewe en kan dus ook 'n hardnekkige hart versag en 'n transformasie bereik wat vir die gebonde siel verlossing beteken. Moet nooit toelaat dat julle teruggehou word van aktiewe onselfsugtige naasteliefde nie en stuur liefdevolle gedagtes na julle medemense, dink aan hulle siele wat in geestelike duisternis is, op aarde sowel as in die koninkryk van die hiernamaals en probeer om aan hulle lig te bring deur liefde in hulle te ontsteek deur goedhartige dade. Julle kan ‘n ongelooflik ryklik geseënde invloed hê op almal wat in duisternis lewe deur hulle bloot lief te hê, deur hulle in te sluit in jul harte van liefde en hulle baie liefde te gee, wat hulle met dankbaarheid sal voel en met liefde in ruil sal beloon. Wees nooit bevrees wees dat julle verkeerd doen wanneer julle wil help nie, want Ek sien julle wil en slegs dit word deur My gewaardeer. Die swaarkry is enorm en enige vermindering daarvan is 'n daad van genade, 'n liefdevolle daad, die gevolge waarvan julle nie in staat sal wees om te besef nie. Maar waar liefde aktief is, daar sal altyd waarneembare sukses wees, wat weer bestaan uit die aktiwiteit van liefde en dit sal julle aanspoor tot onvermoeide liefdevolle aktiwiteit, sodat elke ligstraal voordelig gevoel sal word op aarde, sowel as in die hiernamaals en sal weer aangesteek word, sodat elke klein vlammetjie sal uitsprei en lig uitstraal en dat, waar die lig skyn, daar ook geluk sal wees, sodat julle dus diegene gelukkig kan maak wie julle liefdevol in julle harte opneem, wie julle liefde gee, of dit op die aarde is, of in die koninkryk van die hiernamaals. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205