BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 144

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die diepste kennis is aan Jesus onthul - Navolging van Jesus 5646 Die skeppingsdaad, sowel as die sondeval, die wegdraai van die geeste van My af, kan steeds net figuurlik aan julle mense vertoon word, dit wil sê, sodat dit vir julle verstaanbaar is wat die Menseseun Jesus beweeg het om Homself aan die kruis te laat slaan en waarom Hy erken moet word as die Seun van God en Verlosser van die wêreld. Die graad van volwassenheid van die mens bepaal ook sy mate van insig. Slegs selde kan 'n mens in die diepste Wysheid deurdring en dus My heerskappy en werksaamheid, as die mens Jesus, verstaan, want Hy was in staat om alles te deursien en so ook My ewige heilsplan, die plan van die vergoddeliking van die eens geskapenes. Die diepste insig as mens was ook eers die gevolg van Sy lewe in liefde, wat dus die vergoddeliking van Sy innerlike tot stand gebring het. Die mens Jesus het dus as’t ware hierdie doel op aarde bereik, wat Ek al vir die geeste, die deur My geskape wesens, gestel het. Die bereiking van hierdie doel, die vergoddeliking van Sy wese, moes onvermydelik so 'n helder geestelike toestand behels dat Jesus alles kon insien, oorsien en deursien, maar terselfdertyd ook die eindelose vêr afstand van die mense van My af, wat nooit tot hierdie doel kon lei nie. Juis omdat Hy hiervan op die hoogte was, het dit Hom daartoe beweeg om iets te doen om My - Wie Hy bo alles liefgehad het - skepsels terug te bring as wesens wat hulle deur die liefde by My oerwese aangepas het. Die liefde vir My en vir Sy medemens was die goddelike in Hom wat Hom van alles in kennis gestel het en so ook van die enigste weg wat vir die wese wat van My afgeval het, tot hulp was. Die mens Jesus kon egter nooit die kennis aan sy medemens oordra nie. Hy kon hulle wel die weg wys om tot insig te kom, maar nooit Sy eie kennis op sy medemens oordra nie. En daarom is die kennis van die skepping en van die afval van die geeste ook nie deur middel van skoolopleiding te verkry nie. Dit kan ook nie deur My so voorgestel word dat die mens dit heeltemal kan verstaan nie. Dit is die diepste kennis wat maar net deur die liefde eiendom word van diegene wat dit wil besit. Tog word die denke van julle mense deur My Gees in goeie bane gelei, sodra julle daartoe in staat is om nie ten offer te val aan die dwaalleringe wat jou beeld van My kan versluier of ook misvorm, maar wat nooit die liefde vir My sou laat toeneem nie. Die ware liefde kan egter jou gees in 'n oomblik verlig en alles wat vooraf vir julle nog onduidelik was, sal julle geestelik so duidelik voor oë te staan dat geen wêreldse kennis in staat sal wees om julle geestelike kennis te verdring nie. Dan sal dit onmoontlik vir julle wees om nog 'n verkeerde gedagte te hê. Julle sal dwaling insien as dwaling, maar julle sal ook weet dat julle in die Waarheid staan, in die regte insig. Want dit is die lig wat julle sal binnestroom vanuit die Oerlig, wat van buite af nie aan die verstand oorgedra kan word nie, maar wat elkeen in homself het vanaf die allereerste begin. Op aarde bereik 'n mens selde die graad van volwassenheid wat hom alles onthul wat aan die mens Jesus onthul is. Tog is die regte navolging van Jesus die enigste weg wat die geheime aan hom sal onthul. En vir diegene wat hierdie weg gaan, sal ook die skeppingswerk, die sondeval en die verlossingswerk van Jesus Christus verstaanbaar word. En hierdie insig, die kennis van hoe Ek regeer en werksaam is, van My heilsplan van ewigheid, sal hom gelukkig maak. En dit sal sy liefde vir My verdiep - wat My oorgrote Liefde slegs sal laat besig wees om weer liefde te gee en liefde te ontvang en Wie daarom ook nooit moeg word om liefde van My skepsels te verkry nie, totdat hulle My haar uit hulself skenk as My kinders, totdat hulle hulself vergoddelik het deur die liefde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205