BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 145

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Wie deur God bemin word 5647 Wie deur God bemin word, laat Hy heel dikwels moeisame weë bewandel en laste dra wat hom byna terneerdruk, maar altyd net vir sy eie beswil, want so ‘n las, wat soos ‘n kruis is, kan hom tot seën strek met die goeie ingesteldheid tot Hom Wie sy lot bestuur, wie deur God bemin word. Sy Liefde gaan wel uit na al Sy skepsele, dog in die besonder na diegene wat nie meer vêr daarvan af is om die laaste doel te bereik nie. Hy ken die gesindheid van elke mens en so weet Hy ook wat elke afsonderlike mens se houding teenoor sy God en Vader van ewigheid is en Hy sal hom dikwels dienooreenkomstig behandel om hom te help om sy doel te bereik. En slegs so mag julle vir julleself verklaar waarom mense wat getrou aan God is, wat Hom duidelik terwille is, dikwels moet ly en dikwels ‘n swaar lewenstryd moet voer, wat hulle so nou en dan aan die Goedheid en Liefde van God sal laat twyfel. God weet presies waarvoor alles goed is en as die mense nou maar oortuig sou wees van Sy Liefde en Goedheid, sou hulle ook al die moeilike insien as beskikking van God en nie in opstand kom nie, hulle sou hul deur God se Liefde laat vasgryp en geduldig wag tot die lot weer ‘n ander wending neem. Daar is waarlik baie leed op die aarde, die mensdom smag onder die druk daarvan, maar hulle sien nie in dat dit nodig is sodat hulle opgevoed kan word nie en verset hulle daarom innerlik, terwyl hulle hulself maar net berustend sou moet skik, totdat al die probleme weer van hulle afgeneem word en die hulp van God duidelik tevoorskyn kom, dat God as liefdevolle Vader herkenbaar sou wees deur elkeen wat Hom wil herken. Wie deur God bemin word, laat Hy ly. Weliswaar word hierdie woorde byna nie geloofwaardig uitgespreek nie, want geen mens dink daaraan dat leed ‘n waaragtige werksame opvoedingsmiddel is in ‘n wêreld waarin daar altyd slegs na wat vir die liggaam goed is, gestrewe word, waarin die Liefde van God nie gesien word in toestande van nood en kommer nie. En tog is dit Sy Liefde Wie Haarself so uiter dat dit dienstig is vir die siel. Want God is op hoogte van die seën van die leed en Hy wend daarom dikwels sulke middele aan, om die mense van die aardse wêreld weg te hou, Hy wil hulle liewer sien ly as ondergaan in die moeras van die wêreld en haar sonde. Hy weet dat siekte en pyne ‘n verandering kan teweegbring, maar dat die wêreld nooit ‘n geestelike resultaat kan bied vir die siel nie, dat die wêreld daarom laaste gestel moet word, waarvoor God Sy indirekte hulp gee, deurdat Hy die mense afhou van die wêreld en die gevare daarvan, deur middele wat wel skynbaar die Liefde van God laat ontbeer, maar vir die siel nooit verderflik sal wees nie, tensy die mens in opstand kom teen die lot en hy na God se teenstander roep. Dan sal hy wel gehelp word, maar anders as wat die mens dit vir hulleself voorstel, want hy help wel, maar nooit sonder teenprestasie nie. En hierdie teenprestasie bestaan uit die afstaan van jou siel aan hom. Gee julle daarom oor aan die Wil van God wanneer julle getref word deur nood en leed; mor en kla nie, buig julle hoof onder Sy ordening en rig julle oë maar net omhoog na Hom. En Hy sal die kruis van julle afneem, Hy sal dit vir julle lig maak, sodra julle julself vrywillig sal oorgee aan Hom en Sy barmhartige leiding. Want julle sal julleself steeds bemind kan voel deur Hom Wie deur leed en nood julle maar net vir Hom wil wen, Wie jou siel wil suiwer en haar steeds weer die geleentheid wil bied om haarself te beproef in geduld en sagmoedigheid, sodat die hulp van God dan duidelik kom, sodat Sy Liefde sigbaar ingryp en Hy ook alle wonde heel op die regte tyd. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205