BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 146

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die aardse lewenslot stem ooreen met die wil 5648 Ek is julle aller Vader - en so sal dit ook vir julle begryplik wees dat Ek aan elkeen van My kinders My Vaderliefde ten deel laat val en dat elkeen se lot vir My na aan die hart lê, dat Ek elke kind by die hand neem totdat hy self kan loop, totdat hy volgroeid is tot ’n wese wat aan My gelyk is, totdat hy ten nouste met My verbind is en dan dus sal dink en handel volgens My Wil. Van ewigheid af is die ontwikkelingsgang van elke wese uitgestippel, wat egter nie beteken dat hy willoos hierdie weg moet volg nie, veeleer sien My Wysheid in welke weg aan sy wil beantwoord en die grootste moontlikhede bied om hom na My te voer. Want Ek sien die weerstand, asook die afneem van die weerstand in ‘n wese en My heilsplan pas hom aan by sy wil. Elke wese mis die herinnering aan sy vroeëre bestaan van saligheid in die allereerste begin, maar ook aan sy val in die diepte in. Gevolglik kan sy wil hom volledig vry uitspreek vir elke rigting en hy word deur My op geen enkele manier beïnvloed nie. Maar My Liefde en Wysheid plaas die wese steeds in gunstige omstandighede vir die verandering van sy wil. Daarom kan hy heel maklik ‘n goeie besluit neem, maar word nie daartoe gedwing nie. Ek sal nooit sy ontwikkelingsgang vir hom bemoeilik nie, omdat Ek ‘n oneindige Liefde voel vir diegene wat uit My voortgekom het en omdat hierdie Liefde steeds net vurig verlang na die terugkeer van die wese na My, sal Ek dit dus vir die wese steeds maklik maak om die regte weg na My te vind. Ek sien ook van ewigheid af die mislukking. Ek sien ook die hernieude afval van My skepsele van My af, wat steeds ‘n nuwe geleentheid vereis om My doel eendag te bereik. Maar ook met hierdie mislukking is rekening gehou en rem My nie in die genesingsproses van die wese deur My nie, dit verleng dit net en vra om meer doeltreffende middele en eendag sal dit ook na die doel lei. Hoe die lot van die mens op aarde ookal is, stem dit steeds ooreen met My heilsplan van ewigheid, omdat Ek ook van ewigheid af op hoogte is van hulle wil en steeds beantwoordend aan hierdie wil, daarop inwerk en die aardse lewe dus so op die mens neerkom soos wat dit gunstig sal wees vir die verandering van sy wil. As Vader van My kinders ken Ek waarlik ook elke karakter en moet Ek derhalwe ook elkeen van My kinders anders hanteer om hom vir My te wen, om sy liefde vir My te verwerf, want dit is My doel dat hy My sy liefde skenk. En daarom dwing Ek hulle nie, maar gee hulle hul vryheid, want dwang kan slegs tot gehoorsaamheid uit vrees lei, nooit egter tot gehoorsaamheid uit liefde nie. Ek verlang egter vurig na die liefde van My kinders en daarom verloor Ek nooit My geduld nie, selfs wanneer My plan om hulle terug te voer lang tye verg. Ek sal steeds rekening hou met die wil van elkeen van My skepsele, want eens sal hulle vry vir My kies, eens sal die liefde tot My deurbreek, hy sal sy wil aan My onderwerp, hy sal na My Liefde verlang en My Vaderliefde sal die kind na Haarself trek en hom nou ewig nie meer laat gaan nie Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205