BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 153

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die wil op God gerig - Krag gedurende die laaste stryd - Krag van God 5665 Julle sal nie die einde hoef te vrees as julle maar net die wil, sal hê om aan My getrou te bly nie, as jul denke en strewe die bereiking van 'n geestelike volwassenheid geld, as julle My dus maar ter wille wil wees. Dan sal julle so beïnvloed word dat julle op die korrekte manier sal dink, praat en handel. Ook sal geen vrees jul harte aangegryp nie, maar daar sal 'n wilskrag in julle wees, sodat julle met opgehefde hoofde alles tegemoet sal tree wat op julle pad kom. Ek ken die wil van elkeen afsonderlik en Ek bedink hom met krag en genade in ooreenstemming met hierdie wil. Wanneer julle op My en My Ryk afstuur, hoef julle nie die wêreld te vrees en ook nie die maghebbers daarvan, wie ook onder My Wil staan nie. Die komende tyd sal weliswaar eise aan julle stel, maar julle sal saam met hierdie eise groei. Julle sal sake baasraak wat vooraf vir julle onoorwinlik gelyk het. En alles sal vanself regkom, solank as wat julle gedagtes maar op My gerig sal bly, solank julle dit nie laat gevange neem deur die wêreld, wat ook met haar versoekinge op julle sal afkom, hoe nader dit na die einde toe gaan nie. Maar die grootste gevaar vir julle is dat julle jul oë en gedagtes op die wêreld rig. Wie egter die wêreld oorwin het, sal die komende tyd, die geloofstryd en die einde, nie hoef te vrees nie. Want hy het My en My Ryk al vir homself gewen en hy kan niks meer verloor nie. Wie My ernstig soek, sal My ook vind. Wie My gevind het, sal My nie meer wil opgee nie. En hom hou Ek ook vas en Ek versterk hom teen alle versoekinge wat op elke mens afkom, solank hy nog op aarde vertoef. En sodat julle nie sal verslap in die verlange na My, sodat julle nie sal swak word onder die benarde toestande deur ‘n aardse mag nie, sal Ek julle gedagtes steeds meer binnedring en waarlik meer mag oor julle hê as My teenstander. Want solank julle wil op My gerig is, het hy geen mag oor julle nie. Wees daarom nie bevrees nie, wat ookal mag gebeur. Ek is op hoogte van alles en sal julle so lei dat julle jul steeds inniger met My sal kan verbind, dat julle jul geluksaligheid sal vind in die ure van stille samespraak met My, dat julle elke geleentheid sal benut om in My arms 'n goeie heenkome te soek, dat julle steeds troos en krag sal put as julle My met julle sal laat praat. Ek kom steeds weer in die Woord tot julle en bring julle dus direk krag oor wat julle sal sterk maak en in staat sal stel om weerstand te bied, sodat julle die komende tyd nie sal hoef te vrees nie. Want Myne sal My Liefde besit en sal nimmer deur My verlaat word nie. En tot Myne behoort almal wat My liefhet en My gebooie onderhou, wat arbei vir My en My Ryk, wie se wil My toegedaan is en wat My trou wil bly tot aan die einde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205