BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 157

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die werke van die vlees sal geopenbaar word. Hiernamaals 5670 Die take wat julle op aarde vervul, het 'n effek in die geestelike sfeer. Dit is dus werke wat in die vlees uitgevoer is, wat voordelig of boos kan wees, afhangende van watter impuls dit veroorsaak het. Want die mens kan na die stem van sy gees luister, maar ook na die stem van die wêreld, wat probeer om die liggaam te beïnvloed en die begeerte van die liggaam is heel dikwels strydig met die aandrang van die gees. Die gees dring egter aan op liefdevolle optrede en as die mens, wat in die vlees op die aarde woon, dienooreenkomstig optree, sal Hy werke van liefde behaal en daarna ook sy beloning ontvang volgens hierdie werke, terwyl die liggaam se begeerte altyd gebaseer is op selfsugtige liefde en die werke van selfbelang sal eweneens ook vergoed word aan die anderkant, hoewel nie op 'n manier wat op geluk sal dui nie. Maar mense wat bloot selfsugtig skep en werk met die doel om hul liggaam se gevoel van welstand te verbeter, hulle het hul aardse loon van plesier en vreugdes geskep en is nie geregtig om beloon te word in die Koninkryk van die hiernamaals nie, want by hulle ontbreek die liefde, wat al is wat deur God waardeer word. En dus kan 'n persoon op die aarde lewe in rykdom en geluk, maar as hy sy rykdom nie vir goedhartige aktiwiteit aanwend nie, sal geen goeie werke hom volg nie en hy sal die Koninkryk van die hiernamaals in 'n arm en ellendige toestand binnegaan, want dan sal die werke van die vlees duidelik wees en hy sal geoordeel word volgens hierdie werke. Want hy het nie 'n gebrek aan krag op aarde gehad om aktief te kon wees volgens God se Wil nie. Maar as sy siel in 'n beroofde staat aan die anderkant aankom, sal sy ook nie die krag hê om in te haal op wat sy nagelaat het om op aarde te doen nie, want dan sal sy van hulp afhanklik wees om te kan ontvang waaraan sy ‘n behoefte het. Nietemin stel selfs hierdie hulp voorop dat haar wil sal wees soos wat dit op aarde was en daarom is 'n siel se wil in die hiernamaals selde verskillend van wat dit op aarde was. En op die aarde was dit net haar wil wat haar verhinder het om goedhartige aktiwiteite uit te voer, omdat haar selfsugtige liefde te sterk was en sy nie bo haarself uitgestyg het nie. Soos wat julle op aarde in die vlees werk, so sal julle beloning wees in die geestelike sfeer. En wat julle op aarde nagelaat het om te doen, terwyl julle in staat was om dit te doen, sal ook as ‘n tekortkoming in ag geneem word, waarvoor julle julself eendag sal moet regverdig. Daarom, skep en werk vir die ewigheid, moenie die aardse lewe te hoog waardeer nie, oorweeg die siel se lot na die dood van die liggaam en skep vir daardie lewe, maak seker dat slegs werke van die liefde geopenbaar sal word op die laaste dag, op die dag wat julle van hierdie aarde sal vertrek, wanneer julle geoordeel sal word volgens julle werke, want julle kan slegs beloon word vir werke van liefde, omdat hierdie werke julle in die ewigheid sal volg. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205