BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 159

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Aanroep van Ligwesens - Stel julle vooraf in verbinding met die Vader 5675 Tree met alle goeie kragte van die geesteryk in verbinding deurdat julle hulle om hulle beskerming vra, om sorg en hulp in geestelike- sowel as aardse nood. Hulle is julle in liefde toegedaan en wil julle steeds help, maar is ook aan die wette van die ewige ordening gebonde, sodat hulle julle nie mag help, voordat julle hulle nie self aanroep nie, omdat julle wil die invloed bepaal van goeie of kwade kragte. Dus kan julle julself onbesorg tot die geestelike ligwêreld wend, maar een ding mag julle nie vergeet nie: My Self EK wil in jul hart die Koning wees, Ek wil dat julle met My ‘n verbinding tot stand bring, dat julle My vra dat EK My helpers aan julle stuur, dat Ek My seën sal gee dat daar niks buite My Wil gebeur nie. Die verbinding met My is die doel van jul lewe op aarde en as julle My dus uitskakel, deurdat julle julleself uitsluitlik aan die wesens van die lig oorgee, sal julle skaars jul doel bereik, want dan ontbreek daar een ding, naamlik die kinderlike vertroue in die Vader, wat julle die weg na die Vader direk laat vind. Ek wil jul liefde hê, - die liefde van die kind vir die Vader. En hierdie liefde ontbreek julle as julle My nie aanroep in elke liggaamlike en geestelike nood nie, want as julle My liefhet, dryf jul harte julle tot My. Daarom is die direkte weg na My ook die bewys van jul liefde en jul geloof en al My engele, My Ligbodes en helpers juig oor julle as julle My hierdie liefde betoon en dan werk hulle in My opdrag vir en in julle. En as julle jul ook in gedagtes aan hul sorg oorgee, sal die toestroming van krag, wat nou voortdurend op julle oorvloei, nooit sonder uitwerking bly nie. Julle sal jul getroos aan hulle kan toevertrou, maar die band met My moet steeds die belangrikste wees, want EK wil jul roep verneem, voordat Ek My engele stuur om julle te help. Almal voer net die Wil van hul Heer uit, wat ook hul eie wil is en omdat die Heer hulle die opdrag gee om dienend besig te wees, wil Hy ook genoem word deur hulle wat hulp nodig het. Indien die liefde van 'n kind na die Vader roep, sal die Vader alle kragte van die hemel in beweging sit om sy kind te gee wat hy verlang. Want die liefde bereik alles en hierdie liefde wil Ek van My kind ontvang. AMEN

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205